Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 12

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

12. Ek was so vertel dat dit is hoe die lewe van die inwoners van daardie aarde is, naamlik dat hulle geen besorgdheid het aangaande dinge wat aards en liggaamlik is nie, maar slegs na die statute, wette, en vorms van regerings van die nasies daarin, ook oor die dinge van die hemel, wat ontelbaar is. En ek was verder ingelig dat baie van daardie mense van daardie aarde spreek met geeste en dat hulle daardeur kennis het van geestelike dinge, en van die status van die lewe na die dood, en dan ook hulle weersin in dinge liggaamlik en aards. Want hulle wat vir `n sekerheid weet, en glo in `n lewe na die dood, is besorg oor die hemelse dinge, dat dit ewig en gelukkig is, maar nie aangaande wêreldse dinge nie, en slegs net so ver as wat dit die nodigste vir die lewe aanbetref. Omdat die inwoners van Mercurius so is, is die geeste wat daarvandaan is ook net so. 12.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205