Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 44

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

44. Ek was begerig om te weet watter soort gesig en liggaam die mense van die aarde Mercurius het, of hulle soos die mense van ons aarde lyk. Daar was toe voor my oë `n vrou van daardie aarde aangebied; sy het `n pragtige gesig, maar dit was smaller as dié van die vrouens van ons aarde; haar liggaam was ook baie meer skraler, maar haar hoogte was dieselfde; sy dra op haar hoof `n linnekappie, wat sonder enige kunste opgesit was, maar op `n manier wat gepas is. `n Man was ook aangebied om te sien, wat skraler was in liggaam as die mans van ons aarde. Hy was geklee in bekleding van `n donker blou kleur, wat styf gesit het aan sy liggaam, sonder enige voue, plooie of uitsteeksels. Ek was gesê so was die vorm van sy liggaam en so die klere van die mans van daardie aarde. Agterna was daar `n aanbieding om te sien van hulle osse en koeie, wat inderdaad nie veel verskil van die spesies van ons aarde nie, maar was bietjie kleiner, en in `n graad nader aan die spesies van herte en takbokke.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205