Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 24

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

24. Die geeste van Mercurius vertoef nie lank in een plek nie, of in geselskappe van die geeste van een wêreld nie, maar swerwe deur die universum. Die rede is dat hulle `n verhouding het met die geheue van dinge, waar die geheue voortdurend verryk moet word. Daarom is dit aan hulle toegestaan om rond te swerwe, en om vir hulleself kennis bymekaar te maak in elke plek. Gedurende hulle rondswerwery op hierdie manier, as hulle geeste ontmoed wat die materiële dinge liefhet, dit is, dinge liggaamlik, stoflik, en aards, vermy hulle hul, en wend hulle na `n plek waar hulle nie so-iets hoor nie. Daarom mag dit voorkom dat hulle denke verhoog is bokant die dinge van die sinne, en dus dat hulle in die innerlike lig is. Dit was ook werklik aan my gegee om waar te neem, terwyl hulle naby my was, en om met hulle `n voordrag te hê. Ek het waargeneem dat ek op sulke tye, heeltemal weggetrek is van die dinge van die sinne, in sover dat die lig van my oë begin om dowwer en donker te word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205