Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 64

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

64. Omdat die inwoners van die aarde Jupiter intelligensie vir hulleself verkry op `n verskillende manier as dit van die inwoners van ons aarde, en omdat hulle van `n ander genius (gees) is uit hulle lewe, kan hulle daarom nie meer langer by mekaar wees nie, en skrum weg of verwyder hulleself. Daar is sfere, wat genoem kan word geestelike sfere, wat voortdurend heen en weer vloei, ja, dit oorvloei uit elke gees, dit vloei uit die aktiwiteit van die emosies en gevolglike gedagtes, dus van die lewe self. 64.1 Alle assosiasies in die ander lewe word gereguleer in ooreenstemming tot hierdie sfere; hulle wat ooreenstem, word met mekaar verbind in ooreenstemming met die ooreenkoms of ooreenstemming, maar hulle wat verskil van mening, word geskei in ooreenstemming met hulle verskille. Die geeste en engele wat van die aarde Jupiter is, het in die Kosmiese Mens `n verhouding met die verbeeldingrykheid van die denke, en gevolglik `n aktiewe staat van die innerlike dele; maar die geeste van ons aarde het `n verhouding tot die verskeie funksies van die uiterlike dele van die liggaam, en wanneer dit `n begeerte het om te domineer, kan die aktiwiteit of verbeelding van die denke van die innerlike nie na binne vloei nie; daarom die opposisie tussen die sfere van die lewe van beide groepe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205