Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 172

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

175. Agterna het ek daardie geeste ondervra oor verskeie dinge oor die aarde waarop hulle woon, en ten eerste oor hulle Goddelike aanbidding en openbaring. Ten opsigte van hulle aanbidding, sê hulle, dat die nasies met hulle families vergader op een plek elke dertien dae, en luister na die prediking; en dat die prediker dan, vanaf `n preekstoel wat bietjie hoër as die grond is, uit Goddelike waarhede preek, wat tot `n goeie lewe lei. Ten opsigte van openbaringe, sê hulle, kom dit vroeg in die oggend, in `n staat in die middel van slaap en wakkerword, wanneer hulle in die innerlike lig is en nog nie onderbreek is deur wêreldse en liggaamlike sinlike dinge nie. Dan hoor hulle die engele spreek van Goddelike hemelse waarhede, en `n lewe in ooreenstemming daarmee; dat, wanneer hulle wakker word, verskyn `n engel in wit geklee aan hulle langs die bed, wat dan skielik verdwyn uit hulle sig, en hieruit weet hulle dan dat dit wat hulle gehoor het, wel van die hemel afkomstig is. Op hierdie manier word `n Goddelike visioen onderskei van `n visioen wat nie Goddelik is nie; want in `n visioen wat nie Goddelik is nie, verskyn daar nie `n engel nie. Hulle voeg by dat openbaringe op hierdie gemaak word aan hulle predikers, maar somtyds ook aan ander.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205