Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 74

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

74. As `n mens na die kastyding en instruksies weereens boosheid doen, of net dink aan boosheid, en hom nie daarvan weerhou deur die voorskrifte van die waarheid te volg nie, dan, wanneer die kastyding geeste terugkeer, word hy meer ongenadiglik gestraf. Maar die engele geeste is meer gematig in die strawwe in ooreenstemming met die bedoelling van die daad, en in ooreenstemming met die wil in die gedagtes. Hieruit is dit duidelik dat hulle engele wat aan die hoof sit, het `n soort van juridiese outoriteit oor die mens, siende dat hulle toelaat, temper, in toom hou, en vloei in. Maar dit word gesĂȘ dat hulle nie veroordeel of regspreek nie, want die Meester alleen is die Regter, en al die dinge wat hulle beveel aangaande kastyding en onderrig vloei van hulle af in vanuit die Meester, alhoewel dit lyk asof dit van hulle self is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205