Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 124

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

124. Omdat daar vandag by baie in die kerk geen geloof is in `n lewe na die dood nie, en skaars `n geloof in die hemel, ook nie in die Meester as die God van die hemele en die aardes nie, daarom is die innerlikes wat van my gees is, geopen deur die Meester, sodat ek, terwyl ek nog in die liggaam is, terselfdertyd met die engele in die hemel kan wees, en nie net met hulle praat nie, maar ook die verbasingwekkende dinge sien wat daar is, en om hulle te beskryf; sodat daar nie `n kans sal wees dat iermand agterna sou sê; “Wie het uit die hemele na ons toe gekom en ons vertel dat daar so `n plek is, en wat alles daar is?” Maar ek weet dat hulle wat in hulle harte vantevore die hemel en hel ontken het, en `n lewe na die dood, sal steeds hulself bevestig daarteen, en dit nog steeds ontken; want dit is makliker om `n kraai wit te maak, as om hulle wat dit alreeds eens in hulle harte verwerp het, te maak glo. Die rede is, dat hulle altyd oor sulke dinge in die negatiewe sin dink, en nie uit die bevestigende nie. Nieteenstaande alles, laat dit wat tot hier gesê was, en wat nog verder gesê gaan word betreffende die engele en geeste, net vir die paar sal wees wat in die geloof is. En dat die res ook gelei mag word na iets van `n erkenning deur hulle waardeur dit toegestaan is om sulke dinge van absolute genot te verhaal en om die mens te prikkel wat begerig is om te weet; ook oor die aardes in die ster belaaide hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205