Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 21

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

21. Daar verskyn `n witterige vlam, en brand lewendig, en dit vir amper `n uur. Dit dui op die naderkom van geeste vanaf Mercurius, wat vir penetrasie, denke, en spraak meer pront was as die vorige geeste. Toe hulle hier by my kom, het hulle onmiddelik deur die dinge gegaan wat in my geheue opgegaar was, maar ek kon nie gewaar word wat hulle opgemerk het as gevolg van die spoed waarteen hulle daar deur is nie. Ek hoor hulle agterna sê dat die saak wel so staan, ten opsigte van wat ek gesien het in die hemele en in die wêreld van die geeste, hulle sê dat hulle hierdie dinge al van tevore geweet het. Ek neem waar dat `n menigte van geeste hier aan die agterkant assosieer met hulle, `n bietjie na links in die vlak van die agterkop.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205