Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 11

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

11. Sommige geeste het na my toe gekom, en dit was vanuit die hemel verklaar dat hulle van die aarde was die naaste aan die son, en wat op ons aarde genoem word met die naam Mercurius. Onmiddelik by hul aankoms ondersoek hulle my geheue on te sien wat ek alles weet. Geeste kan dit baie behendig doen, want wanneer hulle by `n mens kom, sien hulle in sy geheue al die dinge wat daarin gestoor is. 11.1 Gedurende hulle soeke na verskeie dinge, en tussen alle dinge veral, vir die stede en plekke wat ek besoek het, ek neem waar dat hulle geen wens het om te weet van tempels, paleise, huise, of strate nie, maar slegs daardie dinge wat ek weet wat verrig is in daardie plekke, ook of dit verband hou met die regering daarin, en tot die gees en gewoontes van daardie inwoners, en soortgelyke dinge: want sulke dinge hang saam met die plekke in `n mens se geheue, daarom, wanneer so `n plek opgeroep word uit die geheue, dan word hierdie sake ook opgehaal. Ek het gewonder oor hierdie ingesteldheid van hulle, waarop ek hulle gevra het waarom hulle die wonderbaarlike plekke dan verontagsaam, en slegs aandag gee aan dinge en dade wat daar gedoen is. Hulle sê dat hulle geen genot daarin het om te kyk na dinge wat materieël, liggaamlik of aards is nie, maar slegs dinge wat werklik is. Daarom was dit bevestig dat die geeste van daardie aarde, in die Groot Kosmiese Man, `n verhouding het tot die geheue van dinge abstrak van dit wat materieël en aards is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205