Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 88

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

88. Ek was onderrig dat die geeste van Mars het `n verwysing in die Groot Kosmiese Mens na wat `n bemiddeling is tussen die intellektuele en die vrywillige aanlegte, dus na `n denke deur emosie; en die beste van hulle tot die emosie van die denke. Dit is vir hierdie rede dat hulle aangesigte handel as een met hul denke of gedagtes, en dat hulle nie kan huigel voor enigiemand nie. En deurdat hulle `n verwysing tot hierdie Grootste Kosmiese Mens het, in die middel provinsie, wat tussen die grootharsings en die kleinharsings is, korrespondeer dit met hulle. Want met dit waarmee die grootharsings en die kleinharsings verbind is tot geestelike operasies, handel die gesig soos een saam met die denke, sodat die egte emosie van die denke voortskyn uit die gesig, en uit die emosie, met die hulp van sekere tekens wat uitgaan vanaf die oë, skyn die algemene van die gedagtes of denke daaruit voort. Vir hierdie rede, toe die geeste van Mars by my was, het ek `n terugtrekking na agtertoe van die voorste gedeelte van die kop na die agterkop waargeneem, dus van die grootharsings na die kleinharsings. 88.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205