|
Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 20
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176. |
|
|
20. Die geeste van Mercurius verskil totaal van die geeste van ons aarde, want die geeste van ons aarde gee nie soveel om oor realiteite nie, maar oor die wêreldlike, liggaamlike, stoflike, en aardse dinge, wat materieël is, daarom kan die geeste van Mercurius nie tesame met die geeste van ons aarde wees nie, daarom, wanneer dit gebeur dat hulle dalk ontmoed, vlug hulle weg, want die geestelike sfeer wat hulle uitasem, is die teenoorgestelde van mekaar. Die geeste van Mercurius het `n algemene gesegde, dat hulle wens om nie te kyk na `n skede nie, maar na die dinge wat ontbloot en gestroop is van hulle skede, dit is, na innerlike dinge.
|
|
|
|
|