Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 151

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

152. Hulle sê verder, dat die inwoners lewe nie in die hoë plekke nie, maar op die aarde in lae kothuise, vir die rede dat die hoë plekke vir die Meester is, wat in die hemel woon, en die lae plekke is vir die mens, wat op die aarde is. Hulle kothuise was ook aan my getoon. Hulle was langwerpig, en het binne langs die mure `n onafgebroke rusbank, waarop hulle lê, die een na die ander. Op die kant, teenoor die deur is `n semisirkel uitholling, waar in die voorkant `n tafel is, en agter dit `n vuurmaakplek, waardeur die hele kamer verlig is. In die vuurmaakplek is daar nie `n brandende vuur nie, maar liggewende hout wat net soveel lig afgee soos `n vlam van `n houtvuur. Hulle sê dat daardie stukke hout vertoon in die aand soos `n vuur van brandende steenkool. 153. Hulle sê hulle leef nie in gemeenskappe nie, maar elke huis op sy eie, en dat hulle gemeenskap is as hulle byeen kom vir aanbidding, en daardie wat onderrig, loop onderkant die heiligdom, en die res in die suilegang teen die kante, en dat hulle in daardie byeenkomste hulle innerlike genietinge het, uit die aansig van die heiligdom en uit die aanbidding daarin.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205