Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 148

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

148. `n Derde Aarde in die Sterrehemel, sy geeste en inwoners. Sommige geeste verskyn in die verte wat nie gewillig is om nader te kom nie. Die rede was dat hulle nie met die geeste van ons aarde kan wees, wat toe rondom my was nie, en dat hulle van `n ander aarde was, en agterna was ek vertel dat hulle van `n sekere aarde was in die universum; maar waar daardie aarde was, was ek nie oor ingelig nie. Hierdie geeste was heeltemal onwillig om aan hul liggame te dink, en inderdaad van enigiets wêrels of stoflik, verskillend van die geeste van ons aarde. Dit was waarom hulle nie gewillig was om nader te kom nie. Maar tog, na die verwydering van sommige van die geeste van ons aarde, kom hulle nader en praat met my. Maar dan word daar spanning en onrus aangevoel, wat opwel vanaf die botsing van sfere, want geestelike sfere omvat alle geeste en gemeenskappe van geeste; en omdat hulle voortvloei van die lewe van die emosies en van die denke daarvan, sal daar botsings wees as daar opponerende emosies teenwoordig is, en dan die spanning en onrus. Die geeste van ons aarde sê dat hulle dit nie durf waag om hulle te nader nie, want as hulle dit doen, word hulle nie net bevange van onrus nie, maar kom vir hulleself voor asof hulle hande en voete gebind is met slange, waarvan hulle nie kan loskom tensy hulle hulself onttrek nie. Die verskynsel het sy oorsprong uit korrespondensie want die geeste van ons aarde het `n verhouding in die Groot Kosmiese Mens met die eksterne sinne, dus met die liggaamlike-stoflike en sensuele sinne of sintuie, en hierdie sensuele word deur slange in die ander lewe verteenwoordig. 148.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205