Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 7

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

7. Wat betref die algemene Goddelike aanbidding van die bewoners van ander Aardes, diegene van hulle wat nie afgods-aanbidders is nie, erken almal die Meester as die enigste God, want hulle aanbid die Goddelike nie as `n onsigbare nie, maar as `n sigbare, ook vir die rede dat as die Goddelike aan hulle verskyn, verskyn Hy in die menslike vorm, soos Hy ook voorheen aan Abraham en ander verskyn het op hierdie aarde; 7.1 en hulle wat die Goddelike aanbid onder `n menslike vorm, word almal aanvaar. 7.2 Hulle sĂȘ ook nie een kan na regte die Goddelike aanbid as hy nie met Hom verenig is nie, tensy hy hom verstaan onder een of ander idee, en dat God nie verstaan kan word behalwe in Sy menslike vorm nie, en as Hy nie so verstaan word nie, sal die innerlike sig, wat van die denke betreffende die Godheid is, verstrooi word, en ook die sig van die oog wanneer daar gekyk word na die grenslose universum, en in hierdie geval kan die denke nie anders as om in die natuur weg te sink nie, en die natuur sal aanbid word as God.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205