Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 107

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

107. Sommiges van hulle wat verskyn aan die ander kant van die planeet, en wat sag en menslik is, kom na my toe en was sigbaar teenwoordig bokant my hoof, en ek praat met hulle oor verskeie onderwerpe. Tussen ander dinge, sê hulle, dat gedurende hulle verblyf in die wêreld, en nog meer sedert hulle geeste geword het, het hulle die Meester erken as hulle enigste God. Hulle voeg toe dat op hulle aarde het hulle Hom gesien, en hulle stel ook voor hoe hulle hom gesien het. Hierdie geeste het `n verwantskap in die Groot Kosmiese Mens tot die geheue van dinge matrieël, wat ooreenkom met die geheue van dinge immaterieël, waarmee die geeste van Mercurius `n verhouding het: en dit is hoekom die geeste van Mercurius in die volste akkoord is met hierdie geeste van Venus, en op grond hiervan, wanneer hulle tesame is, was `n merkwaardige verandering, en `n kragtige werking in my brein waarneembaar vanuit hulle invloei, sien bo (n. 43).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205