Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 146

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

146. Geeste was gesien, in `n soortgelyke voorkoms as wat hulle gehad het toe hulle mense was op hulle aarde. Hulle het gesigte nie baie anders as van die van mense op ons aarde nie, behalwe dat die oë en neus kleiner was. Dit kom vir my voor as ietwat misvormd, maar hulle sê vir hulle is klein oë en `n klein neus `n teken van skoonheid. `n Vrou was gesien, geklee in `n tabbert waarop daar rose van verskillende kleure was. Ek doen navraag oor wat die materiaal was waarmee hulle hul klere maak op daardie aarde. Hulle antwoord dat dit van plante was wat hulle vergader en wat hulle kan weef in gare of drade, en dan lê hulle die drade langs mekaar in dubbeles of drie-dubbele lae, en benat dit met `n klewerige vloeistof, en gee dit so digtheid, en kleur dit agterna met die sappe van kruie. Dit was ook getoon hoe hulle die drade voorberei; hulle sit en leun agteroor in `n stoel, en draai die drade met die tone, en wanneer dit gedraai is, trek hy dit nader na hom toe, en maak dit met sy hande klaar.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205