Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 77

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

77. Behalwe die geeste wat nou genoem is, is daar ook geeste wat die teenoorgestelde voorstaan en hulle daarna probeer oorhaal. Hulle is daardie, wat, terwyl hulle gelewe het in die wêreld, verban was uit die gemeenskap van ander, omdat hulle boos was. Wanneer hulle naderkom, kom hulle voor asof dit `n vlieënde vuur was wat neergly naby die gesig. Hulle plaas hulleself baie laag agter die mens, en spreek daarvandaan op na die boonste dele. Hulle praat dinge wat die teenoorgestelde is van wat die onderrig geeste gesê het uit die engele, naamlik, dat `n mens nie moet lewe in ooreenstemming met die instruksie nie, maar uit sy eie wil en vergunning, en soortgelyke dinge. Hulle kom vir die grootste deel nadat die vorige geeste weg is, maar die mense daar weet wie en wat die geeste is, en gee dus niks vir hulle om nie, maar leer tog op hierdie manier wat boosheid is, en dus wat goed is; want deur boosheid word geleer wat goed is, siende dat die kwaliteit van die goeie slegs geken kan word vanuit die teenoorgestelde. Alle insig of persepsie van `n ding is in ooreenstemming tot die weerspieëling ten opsigte van sy onderskeid van dinge wat die teenoorgestelde is, op verskillende maniere en verskillende grade.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205