Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 100

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

100. Hulle sê dat op hulle aarde daar ook diegene is wat die nagtelike lig, wat ook groot is, die Meester noem, maar dat hulle afgeskei word van die res, en word nie deur hulle verdra nie. Die nagtelike lig kom van die groot sirkelstraal wat op `n afstand hulle hele aarde omsirkel, en van die mane wat Saturnus se satelliete genoem word. oooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooooooo Voetnotas 52.1 Vuur in die Woord is liefde in beide sinne (n. 934, 4906, 5215). Die heilige en hemelse vuur is die Goddelike liefde, en elke emosie wat van daardie liefde is (n. 934, 6314, 6832). Innerlike liefde is die liefde vir die self en die wêreld, en elke vleeslike luste wat van hierdie liefdes is (n. 965, 1861, 5071, 6314, 6832, 7575, 10747). Liefde is die vuur van die lewe, en die lewe self bestaan eintlik daaruit. (n. 4906, 5071, 6032). 52.2 Geeste en engele sien nie wat in die sonnestelsel of wêreld is nie, maar hulle sien deur my oë. (n. 1881). 54.1 Die mees antieke mense op hierdie aarde het `n spraak deur die gesig en lippe gehad, deur middel van innerlike asemhaling (n. 607, 1118, 7361). Die mense op verskeie ander aardes het `n soortgelyke spraak (n. 4799, 7359, 8248, 10578). Betreffende die volmaaktheid en uitnemendheid van daardie spraak (n. 7360, 10587, 10708). 60.1. `n “Perd” dui op die intelligensie aanleg (n. 2760-2762, 3217, 5321, 6125, 6400, 6534, 7024, 8146, 8148). En die “Wit Perd” in die Apokalips dui op die intelligensie of die verstaan van die Woord (n. 2760). 61.1 Wanneer baie geeste tesame in eenparigheid spreek vorm hulle wat genoem word `n koor, en betreffende dit (n. 2595, 2596, 3350). In hulle spraak is daar harmonie (n. 1648, 1649). Deur kore in die ander wêreld word `n inleiding na eenparigheid bewerkstellig (n. 5182). 64.1 `n Geestelike sfeer, wat `n sfeer is van die lewe, vloei voort en oorvloei elke mens se gees, en engel, en omvat hulle (n. 4464, 5179, 7454). Dit vloei voort uit hulle lewe van hulle emosies en gevolglike gedagtes (n. 2489, 4464, 6206). In die ander lewe is assosiasie en ook ontbinding of afskeiding in ooreenstemming tot die sfere (n. 6206, 9606, 9607, 10312) 70.1 Alleen die Meester het meriete en geregtigheid (n. 9715, 9975, 9979, 9981, 9982). Hulle wat meriete in werke plaas, of wens om meriete te verdien deur hulle goeie wertke, wens om in die ander lewe bedien te word, en is nooit tevrede nie (n. 6393). Hulle verag die naaste, en is kwaad vir die Meester, as hulle nie `n beloning ontvang nie. (9976). Wat hulle lot is in die ander lewe (n. 942, 1774, 1877, 2027). Hulle is van daardies wat voorkom asof hulle hout kap in die laer aarde (n. 1110, 4943) 82.1 “Waens” dui op die doktrines van die kerk (n. 2716, 5321, 8215). “Perde” dui op die intelligensie vlak (n. 2760, 2761, 2762, 3217, 5321, 6125, 6400, 6534, 7024, 8146, 8148, 8351). “Die Wit Perd” in die Apokalips dui op die verstaan van die Woord (n. 2760) Deur “Elia” in die verteenwoordige sin word bedoel die Woord (n. 2762, 5247). En omdat al die doktrines van die kerk en die verstaan daarvan van die Woord is, was Elia genoem “die wa van Israel en die perderuiters daarvan” (n. 2762). Hy was daarom opgeneem deur `n vurige wa en perde van vuur. (n. 2762, 8029). 83.1 Blou van die rooi of die vlam korrespondeer met die goeie van die hemelse liefde, en die blou van die wit of van die lig korrespondeer met die goeie van die geestelike liefde (n. 9868). 85.1 Die Eerste en Mees Antieke Kerk op hierdie aarde wat `n hemelse kerk was, wat die primêre van almal was, sien (n. 607, 895, 920, 1121-1124, 2896, 4493, 8891, 9942, 10545). Die kerk word hemels genoem waarin die primêre ding is die liefde tot die Meester, maar geestelik waarin die primêre ding die liefde vir die naaste is tesame met geloof (n. 3691, 6435, 9468, 9680, 9683, 9780). 86.1 Afstande in die ander lewe is werklike verskynings, wat aangebied word deurdat die Meester gesien word, in ooreensteming van die staat van die innerlikes van die engele en geeste (n. 5604, 9104, 9440, 10146). 87.1 Dat geeste en engele respirasie het (n. 3884, 3885, 3891, 3893). 88.1 Menslike gesigte op ons aarde het in die antieke tye `n invloei ontvang vanaf die kleinharsings, en die gesigte het dan soos een gehandel met die innerlike emosies van die mens maar daarna het hulle `n invloei gehad vanaf die grootharsings, toe die mens begin om te veins, naboots en te vervals in die gesigsemosies wat nie sy eie is nie, en betreffende die veranderinge wat op die gesig aangebring is daaruit in die verloop van tyd. (n. 4325-4328). 95.1 Dat kommunikasie gemaak word deur geeste wat deur geestes en engele gemeenskappe na vore gestuur word na ander gemeenskappe, en dat hierdie afgesant geeste onderdane genoem word (n. 4403, 5856, 5983, 5985-5989). oooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooo

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205