Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 170

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

173. Die geeste van daardie aarde het ook, onder andere, genoem, dat daardie vreemdelinge, wat, soos reeds gesê, monnike geeste was, al hulle oorredingsvermoë gebruik het om hulle te oorreed om tesame in `n gemeenskap te lewe, en nie apart en in eensaamheid nie, want geeste en engele leef in assosiasie met mekaar soos in die wêreld, en hulle wat in gemeenskappe in die wêreld gelewe het, bly ook so in `n soortgelyke staat in die ander lewe. Hierdie geeste op hulle aarde, terwyl hulle daar geleef het as mense, het in `n aparte staat gelewe, in `n huis op huis, familie op familie en dus nasie en nasie as aparte families, en daarom weet hulle nie wat dit is om in `n gemeenskap te woon nie. Daarom, toe dit aan hulle vertel was dat daardie vreemdelinge gewens het om hulle oor te haal om in `n gemeenskap te bly, met die bedoeling dat hulle hul mag oorheers en te domineer en oor hulle te regeer, en dat hulle nie anders kan as om hulle onderdanig aan hulle te maak op so `n manier, en om slawe van hulle te maak nie, maar hulle antwoord dat hulle totaal onkundig is oor wat bedoel word deur regeer en heerskappy te voer. Dat hulle weggevlug het vir die idee van regeer, heerskappy en dominasie, was aan my duidelik gemaak, dat een van hulle, wat weer saam met ons teruggegaan het, ek aan hom die stad wys waarin ek woon, het hy met die eerste oogopslag weggevlug en was nie meer gesien nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205