Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 67

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

67. Die helder waarneming wat die geeste van Jupiter het aangaande geestelike dinge, was duidelik aan my gemaak deur hulle manier van aanbieding van hoe die Meester verslegtende emosies omsit in goeie emosies. Hulle stel die intellektuele denke voor as `n pragtige vorm; druk op dit af `n handeling wat geskik is tot die vorm, in antwoord op die lewe van emosie. Dit verrig hulle wat geen woorde kan beskryf nie, en met so `n behendigheid dat hulle deur die engele geprys word. Daar was toe sommige geleerdes van ons aarde wat teenwoordig was, wat die intellektuele aanleg in die wetenskaplike terme gedompel het, en het geskryf en baie van die vorm gediuk, in verband met selfstandigheid, asook oor materialisme en onstoflikheid, en so aan, sonder om sulke dinge toe te pas as van enige nut; en hulle kon nie eers die aanbieding verstaan nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205