Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 14

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

14. Die geeste van Mercurius, bokant alle ander geeste, besit die kennis van dinge, en respekteer ook hierdie sonnestelsel, asook die aardes wat in die sterrehemel is, en wat hulle eens vir hulleself verkry het, dit behou hulle, en herinner so dikwels as wat enigiets wat dieselfde is gebeur. Gevolglik mag dit duidelik voorkom dat geeste `n geheue het, en dat dit baie meer perfek is as die geheue van die mens, en verder, dat wanneer hulle sien, hoor en appersepsie (bewustelike waarneming), behou hulle dit, en veral sulke dinge waarin hulle `n genot in het, want hierdie geeste het `n genot in kennis van dinge. Want watter dinge ookal genot verskaf, en wat die liefde affekteer, dit vloei in asof dit spontaan gebeur, en dit bly; ander dinge kom nie in nie, maar skraap net die oppervlakte en gaan verby.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205