|
Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling EMANUEL SWEDENBORG
Hoofstuk 40
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176. |
|
|
40. Daar was sekere geeste wat uit die hemel weet, dat op `n tyd daar `n belofte gemaak is aan die geeste van die aarde Mercurius, dat hulle die Meester sal sien; waardeur hulle gevra word deur die geeste aangaande my, of hulle daardie belofte in herinnering kan roep. Hulle sê dat hulle dit wel kan onthou, maar hulle weet nie of dit so belowe is dat dit sonder enige twyfel sal wees nie. Terwyl hulle so onderling met mekaar spreek, verskyn die son van die hemel aan hulle. Die son van die hemel, wat die Meester is, word slegs deur hulle gesien wat in die mees innerlikste van die derde hemel is; ander sien slegs die lig wat daarvandaan afkomstig is. Toe hulle die son sien, sê hulle dat dit nie die Meester is nie, omdat hulle nie Sy gesig sien nie. Intussen gesels die geeste met mekaar, maar ek hoor nie wat hulle sê nie. Maar skielik verskyn die son weer, en in die middel daarvan is die Meester, omring deur `n sonkrans; deurdat hulle dit sien, het die geeste van Mercurius hulle grondig verootmoedig en stil geword. Dan verskyn die Meester uit die son aan die geeste van hierdie aarde, wie, toe hulle mense was, Hom gesien het in die wêreld, en hulle almal, een na die ander, en dus baie van hulle, bely dat dit die Meester Homself was wat hulle op die aarde gesien het, toe die God van die universum aan hulle verskyn het. 40.1
|
|
|
|
|