Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 110

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

110. Alhoewel, van hulle wat moontlik gered kan word, is in plekke van ontdoenning of ontbloting, en word daar verklein tot die laaste staat van desperasie; want daar is geen ander metode waarby die booshede en valse oortuigings onderdruk en verwyder kan word nie. Wanneer hulle in `n staat van desperasie is, roep hulle uit dat hulle ondiere is, dat hulle afskuwelike verfoeisels is, dat hulle haatdraend is, en dat hulle dus daarom vervloek is. Sommiges van hulle, wat in hierdie staat is, skreeu dit teen die hemele uit; maar omdat dit desperasie is, word dit hulle vergewe. Die Meester sorg dat hulle skeltaal nie sekere grense oorskry nie. As hulle geslaag het onder hierdie uitermatige omstandighede, word hulle uiteindelik gered, sover as wat die liggaamlik-stoflike gedeelte in hulle nou dood is. Dit was verder verklaar dat aangaande hierdie geeste, dat gedurende hulle lewe op aarde het hulle geglo in `n sekere Opper Skepper sonder `n tussenganger; maar as hulle gered word, word hulle ook onderrig dat slegs die Meester die Godheid is, die Redder en Middelaar. Ek het sommiges van hulle gesien, nadat hulle die uiterste lyding deurgegaan het, opgeneem was in die hemel, en toe hulle daar ontvang word, het ek so `n tere gevoel van vreugde waargeneem dat dit trane in my oë gebring het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205