|
Aarde en Maan JACOB LORBER - AFRIKAANS
Hoofstuk 91
|
Spring: |
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94. |
|
|
Antwoord op vraag 3.
[11] Die vraag, wat die maanbewoners van die aarde dink, is na dit alles oorbodig. Want die bewoners, wat vanweë hulle plasing aan hierdie kant van die maan op aarde sou kan sien, is geeste en kan die materiële maar net langs die weg van die geestelike ooreenkoms sien; bewoners aan die ander kant van die maan kry die aarde tog nooit te sien nie en ken haar maar net geestelik.
|
|
|
|
|