Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 11
LEOPOLD ENGEL

Hoofstuk 77

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79.

Slotwoord

77 Hiermee is nou alles bespreek en getrou opgeskryf wat met My aardse lewe saamgehang het en wat op aarde sigbaar geword het.

[2] Daar ontbreek hier ewenwel nog `n groot deel, naamlik wat hom in die geestelike wêreld afgespeel het. - Om dit te begryp is die wêreld nog veels te onryp, en ook die enkele wat in My direkte Woord glo, kan dit nog nie in hulleself opneem nie. Daar sal egter `n tyd kom, en dit is nie al te ver weg nie, waarin die mense tot `n meer suiwer geestelike aanvoeling sal terugkeer. Dan het die tyd aangebreek om ook dit te openbaar en dit sal dan ook gebeur.

[3] Laat elkeen nou tevrede wees met dit wat aangebied is en My leer navolg, omdat hierdie tyd spoedig baie naby sal kom; want die volkere moet nader aan mekaar kom en die aarde moet `n plek van vrede word. Amen! -


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205