EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 86

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 85 aan Lukaas van Hout op 13 November 2013

Dat hulle kan weet en dat hulle kan begin glo, vertel hulle hierdie dinge, ja hierdie dinge wat deur My Heilige Gees in jou hart gespreek is om vir My te skryf, EK IS wat EK IS. Vertel hulle, skryf aan hulle, vertel hulle, land van Efraim, land van Efraim, land van Efraim, EK IS spreek nou tot julle. Die kraaie gaan binnekort die toring verlaat, die kraaie gaan binnekort die toring verlaat, die kraaie gaan binnekort die toring verlaat, hulle gaan binnekort die toring verlaat en sal nooit weer terugkeer nie.

En aan hulle in My volk wat woon in die lande van Suid-Afrika, spreek en skryf aan hulle; oorweeg die Jakaranda baie diep, oorweeg en kyk na die Jakaranda, want EK IS wat EK IS het 'n tweede bloeitydperk van die Jakaranda voorberei in julle lande. Hierdie tweede opbloei van die Jakaranda sal kom op 'n onverwagte wyse; wag daarvoor en wanneer hierdie tweede opbloei van die Jakaranda plaasvind, huiwer nie en maak dit met alle haas bekend aan My volk, My kinders, My huis van Israel, en My Dogters van Sion! Onthou dat EK IS wat EK IS alreeds vir julle gesê het om uit te kyk vir die kleur van My majesteit in waarskuwing en as 'n teken.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205