EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 111

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 111 aan Lukaas van Hout op 8 Desember 2013

EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel!

EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham!

EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob!

EK IS wat EK IS, die EK IS wat EK IS JaHshua, Skepper, hy wat uitgekom het uit die afgrond van voor daar niks was nie, as suiwer en absolute liefde, ja Ek, EK IS. Berei julle nou voor vir My besoeke! Ja, My besoeke deur My leërskare aan hierdie wêreld, My wingerd, die Aarde. Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS het die opdrag aan My leërskare gegee om die finale voorbereidings te begin vir die vervulling van My profesieë wat deur die eeue heen aan die mensdom gegee is. Aan My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion, skryf die woorde wat My Heilige Gees jou nou in en op jou hart beveel om vir My te skryf, EK IS wat EK IS. Skryf met toegewyde haas, want hulle gebore vanuit die mens en nie vanuit My nie, roep al die demoniese leërskare op! Sê aan hulle van My, berei nou voor vir hierdie besoeke van My leërskare in hierdie lande, My lande, hierdie land, Suid-Afrika. Berei nou voor en berei nou voor met ernstige en diep en geestelike insig wat julle moet soek deur My Heilige Gees. Berei julle nou voor en berei voor met ernstige en groot haas, want hulle gebore vanuit die mens en nie van My nie, ontplooi al die demoniese leër! Berei julle nou voor vir hierdie besoeke van My leërskare, want Ek het My leërskare vooruitgestuur om hierdie lande te besigtig, te besigtig en om te verseker dat alles gereed is vir die begin van die vervulling van daardie profesieë wat deur My profete aan hierdie land gegee is, Suid-Afrika. Berei julle nou voor omdat julle, ja julle, baie van julle van My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion, My leërskare onder julle sal sien in hierdie besigtiging. Julle sal My leërskare in baie vorme sien. Julle sal My leërskare onder die volk sien. Julle sal My leërskare binne en buite julle plase en onder julle diere sien. Julle sal My leërskare in julle stede sien onder die menigtes van mense. Julle sal My leërskare in die land sien, in die berge, in die veld en oor die see. Julle sal hulle sien, My leërskare wat hierdie finale opname doen in hierdie lande. Ja hierdie lande van Suid-Afrika, My Suid-Afrika, My wingerd en die wonings van My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion. Kyk op na die hemele, want Ek, EK IS wat EK IS berei nou hierdie leërskare voor sowel as hulle in My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion en hulle sal baie tekens in die lug sien en baie tekens in die hemele en baie tekens aan die son en die sterre, van hierdie besoeke en die teenwoordigheid van My leërskare in hierdie wingerd wat uitvoering gee aan hierdie finale opname. Berei julle nou voor en kyk om die begin van My krag te sien, ja, My krag, Ek, EK IS wat EK IS, en begin julle nou om na hierdie krag te kyk, want dit is slegs die begin van die wonders van die wonders wat Ek beplan het vir My Suid-Afrika en My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat binne hierdie lande van Suid-Afrika woon. Hierdie besoeke moet so wees om julle geestelike oë voor te berei om hierdie groter wonders van wonders te sien en te glo wat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS eerste beplan het vir My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion in hierdie lande van Suid-Afrika en dan aan die wêreld. Dit moet so wees, want dit is die begin van My krag aan die wêreld en aan die mensdom. Ja, dit is die begin van My krag om My en My krag te openbaar aan die wêreld, beginnend met My Suid-Afrika. Dit moet so wees om die lig te begin wat wink, hierdie lig van baie ligte wat die baken in die wêreld sal word vir hul uittog na Suid-Afrika. Julle, Dogter van Sion onder My Dogters van Sion moet na die beste van julle vermoë alles opteken wat gesien en alles wat gehoor is van hierdie besoeke en op enige wyse wat julle in staat is, moet julle alles opteken wat gesien en wat gehoor is van hierdie besoeke. My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion, as Julle Myne is, ja Myne, sal julle hierdie besoeke opteken na die beste van julle vermoë as 'n rekord vir My leërskare, vir My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat binne hierdie lande van Suid-Afrika woon. Dit moet so wees, want hierdie rekord van hierdie besoeke aan My volk, My kinders, My huise van Israel, en My Dogters van Sion sal deur die hele wêreld gesien word gedurende die tye wat Ek voorberei het vir hulle om hierdie rekord te sien en te ontvang. Hierdie rekord van hierdie besoeke sal as 'n testament van My en My heerlikheid staan. Hierdie testament van hierdie boekstawing van gebeure, hierdie rekord, is die begin van baie testamente van My krag in die aangeleenthede van die mens, om die wêreld voor te berei en om die mensdom voor te berei om van My, EK IS wat EK IS en van My krag te getuig in al die aangeleenthede van die mens. Dit moet so wees en sal so wees om die saad te plant vir die opening van die geestelike oë van die mens en hul geestelike bewustheid van My, EK IS wat EK IS! Hierdie boekstawing van gebeure, hierdie rekord sal staan vir alle tye in My boek van herinneringe. Hierdie boek van herinneringe van hierdie boekstawing van die Aarde sal een van die vele boeke word van die geskiedenis van julle wêreld vir die hele skepping om te sien en vir die hele heelal om al die wonders en al die seëninge te sien wat 'n eenvoudige geloof in My bewerk het op 'n wêreld waarvan gedink is dat sy verlore is. EK IS wat EK IS sê; berei voor!


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205