EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 173

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 173 aan Lukaas van Hout op 22 April 2014

“Tog is daar baie wat nie verstaan nie en vashou aan valse oortuigings en tog is daar baie wat valslik lering gee en antwoord teen My woorde aan My Huis van Israel.”

"Sê aan hulle en aan daardie ander: Wie is julle wat antwoord teen My en enige van My woorde wat Ek gekies om te gee aan wie Ek gekies het om dit deur te gee?”

"Wie is julle, sterflike mense, gebore uit verdorwe vlees, wat antwoord teen My woorde en My uitverkorenes en wat dit durf waag om te verkondig wat Ek mag skryf of wat Ek mag spreek?”

“Het Ek julle nie vele, vele kere gesê dat EK IS nie?”

“Het Ek julle nie deur die baie woorde aan julle gewys wie EK IS nie!”

"EK IS wat EK IS en Ek sal My woorde spreek deur enigiemand wie Ek kies en Ek sal spreek wat en hoe en wanneer Ek kies om te spreek, volgens My wil vir My planne en vir My doeleindes.”

“Durf julle dit nie nou en durf julle ook nooit om teen My te antwoord nie en wat Ek mag verkondig deur hulle wie Ek gekies het om te spreek en om My woorde te skryf nie.”

“Staak nou met die uitsprake van julle monde en om nooit weer teen My te antwoord nie en hou julle bose gedagtes in julle harte, want die tyd van My geduld met julle is verby en Ek sal elke enkele woord vergeld wat julle teen My en teen hulle wie Ek stuur, spreek.”

"Ek sal elke enkele woord vergeld wat julle teen My woorde en My uitverkorenes spreek!”

“Nou sal Ek selfs baie meer van die valse herders en valse leraars onder julle openbaar!”

"Vele weke gelede het Ek, ja Ek, Ha-Elohim, vele weke gelede het Ek gespreek van My haat teen die bose en vele weke gelede het Ek doelbewus van hierdie haat gespreek deur die woorde van een van julle groot skrywers, om julle te help om die verandering van hart binne julle te verstaan, wat moet plaasvind vir hierdie tye en vir die tye wat nog moet kom.”

Ek, ja Ek Ha-Elohim, Ek het doelbewus hierdie begrip gegee deur die woorde van daardie skrywer van julle wêreld, die woorde van ”Die Woede van die Ontwaakte Sakser,” want hierdie woorde het die verandering in julle harte die beste beskryf en is op 'n wyse gegee wat julle in staat sou stel om te verstaan.”

"Ek het dit ook doelbewus so gedoen, sodat julle die ware aard van hulle sou sien wat teen daardie woorde sou spreek, as gevolg van die vele woorde wat hulle daarteen gespreek het."

"Hulle het hul woorde teenoor baie van julle gespreek, woorde waaruit daar geen ontsnapping of terugkeer is nie.”

“Hulle woorde en hulle antwoord teen My, Ha-Elohim en My uitverkorenes, staan nou vir ewig as 'n testament en 'n getuienis teen hulle, nou in hierdie wêreld en in die oordeel wat moet kom.”

"Daar is dus geen ontsnapping nie, want hulle het hul woorde gespreek en hul ware natuur geopenbaar en soos wat hulle dit gedoen het, dinkende dat dit My wil is, verblind deur hul arrogansie en vroomheid, het hulle nou die slagoffers van hul eie maaksel geword, deur hul eie selfsug, toe hulle hul troon bo My geplaas het, deur te verkondig wat Ek mag of nie mag doen volgens hulle valse oortuigings nie.”

"Soos wat Lucifer dit eens gewaag het om sy troon bo My te plaas en die Satan geword het, hy wie Elohim teenstaan, so het hierdie valse leraars nou deur die gees van Satan geword en hulle sal voortgaan om My en My uitverkorenes selfs meer teen te staan as voorheen.”

“Tog is hulle nou aan julle geopenbaar, sodat julle van hulle en hul bose en slegte suurdeeg sal vlug wat die harte en siele en geeste van My Huis van Israel verslind.”

“Nou is julle geopenbaar, julle wat van hierdie gees van Satan is, julle wat die valse herders is en julle wat gruwelike leuens in skynheiligheid en eiegeregtigheid leer, julle wat sulke dinge spreek en doen om ore te streel vir julle eie persoonlike gewin, julle wat in vroomheid julle groot kennis en geleerdheid van die wêreld trompetter, ja julle, hier is My antwoord op julle leuenagtige skynheiligheid en eiegeregtige lering, julle wat in julle arrogansie en vroomheid hierdie eenvoudige woorde van My kneg Dawid vergeet het;

Psalm 11:4-5

4 JaHWeH is in die Tempel van Sy Apartheid; die Troon van JaHWeH is in die Hemele; Sy Oë sien, Sy Ooglede toets die seuns van adam.

5 JaHWeH toets die regverdige; maar Sy Siel haat die besoedelde en die wat geweld liefhet.

"Maar Sy Siel haat die besoedelde en die wat geweld liefhet.”

"Maar Sy Siel haat die besoedelde en die wat geweld liefhet.”

"EK IS wat EK IS, EK IS, Ha-Elohim.”


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205