EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 123

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 123 aan Lukaas van Hout op 19 Desember 2013.

Teken aan die Van Allen-gordel

"O, MY HUIS VAN ISRAEL weet verseker dat Ek julle so liefhet, ja Ek, EK IS wat EK IS JaHshua, Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob en al wat is, was en sal wees, o, huis van Israel weet dat Ek julle so liefhet! "

"Huis van Israel, julle moet dus oplet en kennis neem, julle moet oplet en kennis neem dat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS nou besig is om 'n groot teken vir julle voor te berei sodat julle die nabyheid van My stem kan ken wanneer julle moet vlug."

"Let op en neem kennis dat Ek 'n groot versteuring in die Van Allen-gordel voorberei. Dit is en sal My teken wees om julle voor te berei om My stem te hoor om te vlug!"

"JULLE MOET OPLET, JULLE MOET KENNIS NEEM EN VERSTAAN!"

"EK IS met julle soos wat Ek julle belowe het, MY HUIS VAN ISRAEL, EK IS is met julle soos wat EK JULLE BELOWE HET dat Ek altyd by julle sal wees, destyds, nou en vir alle tye sal Ek by julle wees, MY HUIS VAN ISRAEL, ja Ek, EK IS wat EK IS! "

Nuus:

Hierdie woorde is ontvang beginnend om 09:00 nm op 19 Desember 2013, gepos op Facebook 19 Desember 2013 - 21:31

Vandag, 20 Desember het ek begin met navorsing oor die Van Allen gordels en het na 'n tyd hierdie gevind;

http://spaceweather.com/

M-CLASS SOLAR FLARE: For more than two weeks, solar activity has been low. Hours ago, a new sunspot broke the quiet with an M3.5-class solar flare. NASA's Solar Dynamics Observatory recorded the extreme ultraviolet flash at 23:16 UT on Dec. 19th:

Radiation from the flare produced a brief wave of ionization in the upper atmosphere over the Pacific side of Earth. Otherwise, the blast was not particularly geoeffective. It did not produce an Earth-directed CME.

The instigating sunspot is still emerging over the sun's southeastern limb. Without a top-down view of the sunspot's magnetic field, it is difficult to assess the region's flare-producing potential. NOAA forecasters are estimating a 30% chance of more M-class flares on Dec. 20th. Solar flare alerts: textvoice

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205