EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 106

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 105 aan Lukaas van Hout op 5 Desember 2013

EK IS wat EK IS, EK IS wat EK IS en EK IS spreek met die hart van hierdie dienskneg om hierdie woorde te skryf aan julle, My Boer en My boere van ander nasies. Skryf hierdie woorde wat Ek, EK IS wat EK IS in jou hart spreek deur My Heilige Gees om te skryf soos wat net My Boer en My boere die waarhede sal ken en verstaan wat Ek deur middel van hierdie dienskneg aan die wêreld wil geopenbaar. Ja, EK IS wat EK IS sal hierdie waarhede openbaar aan die Boer en die boere. Hierdie dienskneg weet maar min van hierdie kennis wat vir talle geslagte onder die Boere en die boere bekend is en was wat EK aan sy hart openbaar om aan julle te skryf, sodat julle kan weet dat dit Ek, Ek, ja, EK IS wat EK IS is wat spreek tot sy hart om My woorde aan My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion te skryf. Vertel die wêreld dat die Boere en die boere weet van My Aarde, My lewende Aarde wat tot julle harte spreek gedurende alle tye van die versorging van julle wingerde. Vertel hulle hoe My Aarde, My lewende Aarde gedurende hierdie tyd tot julle spreek, My Boer en My boere. Vertel hulle hoe My Aarde julle lei in fluisteringe tot julle harte op alle maniere waarop die grond en die oorvloed van die aarde versorg moet word. Nie net van die kennis van die mens nie, maar soos wat die Aarde, My lewende Aarde spreek en fluister in die harte van My Boer en My boere gedurende die planttyd, die tye van groei tot by die tye van die oes. Ja, vertel die wêreld en maak hierdie waarhede bekend hoe My Aarde, My lewende Aarde tot julle harte spreek en fluister gedurende al hierdie tye. Vertel die wêreld hoe selfs die saailinge wat hulle groei afwag, dat hulle, ja selfs hierdie saailinge in die boesem van die aarde met julle spreek. Vertel hulle van die aarde, vertel hulle dat My Aarde leef en groot kennis spreek in die harte van My Boer en My boere, van haar grond en van dit wat binne haar grond groei. Vertel hulle hoe selfs dit wat julle plant en groei ook spreek en fluister tot julle harte en dat hulle met julle spreek van hul behoeftes soos wat julle dit versorg wat julle plant en groei. Vertel hulle hoe My Aarde, My lewende Aarde julle liefdevolle hande ken en hoe My Aarde, My lewende Aarde smag na julle hand op haar grond om te plant en te oes, want in die voortgesette sirkel van lewe smag My Aarde, My lewende Aarde na die hand van My Boer en My boere. Vertel die wêreld hoe tydens al hierdie tye julle een gees word met die gees van My Aarde, ja, My lewende Aarde. Vertel die wêreld van hierdie waarhede, My Boer en My boere, EK IS wat EK IS


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205