EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 138

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 138 aan Lukaas van Hout op 13 Januarie 2014

Berei julle nou voor vir hierdie plaag

"Luister na My, Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS JaHshua! Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, LUISTER NA MY, HUIS VAN ISRAEL EN DOGTER VAN SION, LUISTER NA MY DEUR HIERDIE WOORDE!”

"Huis van Israel en die Dogter van Sion en My Huis van Israel en My Dogter van Sion, luister na My met groot ontsetting en luister na My met 'n groot wee, ja luister na My, want vanuit die baie waters binne en buite My Suid-Afrika, want vanuit die baie waters binne en buite My Suid-Afrika sal die plae begin waarvan Ek hierdie talle jare gewaarsku het!”

"Van dit wat kruip, krioel, vlieg en swem, ja van wat kruip, krioel, vlieg en swem sal hierdie plaag van groot dood begin vanuit hierdie waters!"

"Het Ek hierdie dinge nie alreeds vir julle gesê nie en nog neem julle dit nie in ag nie!"

"Deurdink deeglik wat kruip, krioel, vlieg en swem vanuit hierdie waters, want hulle getalle is ontelbaar en dit wat kruip, krioel, vlieg en swem, hulle sal versprei oor die land in die tye wat kom en wat naby is, ja, dit sal regoor die land versprei met die spoed van 'n valk, so vinnig sal dit wat kruip, krioel, vlieg en swem oor die land versprei!”

"Dit is en dit sal die begin van die plae wees waarteen Ek julle hierdie talle jare gewaarsku het!"

"Berei julle nou voor vir hierdie plaag, ja berei julle nou voor vir hierdie plaag, want hierdie plaag begin reeds en word slegs deur My hande teruggehou vir die tye wat kom!"

"EK IS wat EK IS; daar is niks meer nie, BEREI NOU VOOR!"

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205