EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 51

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 50 aan Lukaas Van Hout op 7 Oktober 2013

Aan die Raad van Kerke, hierdie valse plekke van aanbidding wat hulleself huise van die Here noem in Suid-Afrika, skryf hierdie woorde, EK IS wat EK IS. In hierdie nag sal My woorde woes en leeg word vir julle van nou af tot by die tyd van oordeel, so groot is My verontwaardiging vir julle, omdat julle My huis van Israel in Suid-Afrika verraai het. Ieder en elke valse dag van aanbidding wat julle voor mense sal staan om te spreek, sal julle hierdie woorde hoor, "woes en leeg is My woord aan julle, woes en leeg is My woord". Julle gemeentes sal val voor die woestheid van die woorde wat julle probeer om in My Naam te spreek, beide van My geskrewe en gesproke woorde en in die denke van julle gemeentes sal hulle slegs die verwoesting van die woorde hoor wat julle tevergeefs sal poog om aan hulle oor te dra. Julle sal 'n spieël van verwoesting word vir hulle eie woeste en leë siele. Julle het My heilige Sabbat ontheilig en buig neer voor die stad van Afvalligheid, in hierdie setel van alle Afvalligheid buig julle julleself neer voor die dag van die son, Dias Sol, 'n dag ingestel en onbetwis deur julle deur middel van hierdie gruwel van alle gruwels van valse leerstellings, tradisies en aanbidding. Julle wie julleself dienaars van die Allerhoogste en dienaars van My wet noem, het openlik die merk van hierdie gruwelike dwaling ontvang op hierdie valse dag van aanbidding waar julle die leuenaar van leuenaars, die eerste moordenaar, Satan aanbid. EK IS wat EK IS.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205