EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 141

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 141 aan Lukaas van Hout op 15 Januarie 2014

Kyk oral en sien die leeu

"Is julle nog so blind dat julle nog nie sien dat Ek alreeds My woord vir My Huis van Israel en My Dogter van Sion binne die grense van hierdie land, My land, MY SUID-AFRIKA, vervul het nie!"

"Tog kan julle nie hierdie oorwinning sien waarvan die profete gespreek het nie!"

"Alhoewel hierdie oorwinning elke dag voor julle oë is en word dit bevestig op menigte wyses, tog sien julle nie die oorwinning nie!

"Het Ek julle nie vertel van die diepte en breedte en wydte van My liefde wat geen grense ken nie en tog, al was daar grense, kan hierdie grense nie My liefde bevat nie, omdat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, EK IS LIEFDE en My omvang is ver buite die verste uithoek!”

"Omdat EK IS liefde is, stuur Ek nog altyd My woorde aan julle, want julle is sterflike mense en julle geloof val so vinnig weg en daarom moet Ek julle altyd op My vervulling van My woorde wys alvorens dit nog gebeur het, sodat julle kan voortgaan om te glo."

"Julle moet nou oplet, kyk oral en sien die leeu, want dit was My teken aan julle, My Suid-Afrika."


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205