EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 29

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 28 aan Lukaas Van Hout op 28 September 2013

Skryf Lukaas, skryf haastig aan die leiers van My volk, EK IS wat EK IS het julle gebede verhoor. Soek diegene onder die volk uit wie se geloof onbevraagteken is. Vind diegene onder hulle wat My waarheid spreek en nie die waarheid wat verlang word nie. Vind hierdie mense wat onder julle woon. Vind hierdie mense en soek hulle nie op wanneer hulle onder julle woon nie, Ek sê weer, soek hulle nie op wanneer hulle onder julle woon nie. Ek sal hulle die antwoorde op julle vrae gee soos wat julle dit nodig mag hê. Gee ag op hierdie antwoorde, alhoewel sommige swaar sal wees om te verstaan. Onthou, Ek is julle liefdevolle Vader en Ek, EK IS wat EK IS het hierdie mense versigtig gekies, getoets, en vervolmaak vir julle. Julle sal hulle ken deur hul liefde en hul begeerte om My te dien en slegs vir My en hulle sal niks begeer van mense nie. Onthou My woorde, Ek, EK IS wat EK IS, soek hulle nie op wanneer hulle onder julle woon nie, dit sal My gees bedroef. Hulle sal praat en skryf soos wat Ek dit vir hulle sal ingee om te praat en skryf.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205