EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 147

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 147 aan Lukaas van Hout op 24 Januarie 2014

Trooswoorde vir die tye wat moet kom

"Spreek met My Huis van Israel en spreek met My Dogter van Sion vanuit My woord van baie woorde.”

"Spreek met hulle en troos My Huis van Israel en My Dogter van Sion binne My Suid-Afrika."

"Spreek met My Huis van Israel en spreek met My Dogter van Sion.”

“Troos My Huis van Israel en troos My Dogter van Sion met My woorde van My beloftes en woorde van My liefde."

Jeremia 31:1-9 (Boek van Herinnering)

1 IN dié tyd, spreek JaHWeH, sal Ek vir al die families van JisraEl ‘n Elohim wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.

2 So sê JaHWeH: Die volk van diegene wat van die swaard oorgebly het, het Barmhartigheid gevind in die wildernis, op weg om sy rus te geniet, naamlik JisraEl.

3 JaHWeH het aan My verskyn uit die verte: Ja, Ek het Jou liefgehad met ‘n ewige liefde; daarom het Ek Jou getrek met Medelye.

4 Ek sal Jou weer bou, en Jy sal gebou word, o Maagd van JisraEl! Jy sal Jou weer versier met Jou tamboeryne en uittrek in die koordans van die spelers.

5 Jy sal weer Wingerde plant op die berge van Samaría; die planters sal plant en die vrugte geniet.

6 Want die dag is daar dat die oppassers op die berge van Efraim roep: Maak julle klaar en laat ons optrek na Sion, na JaHWeH onse Elohey.

7 Want so sê JaHWeH: Jubel oor Jakob van vreugde, en juig oor die Hoof van die nasies; laat Haar hoor, sing lof en sê: o JaHWeH, verlos U volk, die oorblyfsel van JisraEl!

8 Kyk, Ek bring hulle aan uit die Aarde van die Noorde en sal hulle bymekaar laat kom uit die agterhoeke van die Aarde; blindes en lammes, swangeres en barendes onder hulle, almal saam; in ‘n groot vergadering sal hulle terugkom hiernatoe.

9 Hulle sal kom met geween, en met smekinge sal Ek hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op ‘n gelyk pad in haar sal hulle nie struikel nie; want Ek is vir JisraEl ‘n Vader, en Efraim is My eersgeborene.

 

“Troos My Huis van Israel met hierdie woorde, My woorde van My beloftes en woorde van My liefde vir My Huis van Israel en vir My Dogter van Sion.”

“Troos My Huis van Israel en My Dogter van Sion met hierdie woorde, want daardie tye en die tye wat nog moet kom is byna op hulle."

“Onthou hierdie woorde, My Huis van Israel en My Dogter van Sion, onthou hierdie woorde, My woorde, sodat hierdie woorde voor julle kan wees in daardie tye wat moet kom en die tye daarna, sodat julle kan glo en geloof hê in wat te wagte is vir julle, My Huis van Israel en My Dogter van Sion.”

“Onthou hierdie woorde, My Huis van Israel en My Dogter van Sion, onthou hierdie woorde, My woorde, sodat hierdie woorde vir julle vertroosting kan bring in daardie tye wat moet kom en die tye daarna, onthou die beloftes van hierdie woorde!”

“Onthou hierdie woorde, My Huis van Israel en My Dogter van Sion, onthou hierdie woorde, My woorde, EK IS wat EK IS."


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205