EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 26

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 25 aan Lukaas Van Hout op 27 September 2013

Vertel hulle van My woorde Lukaas, vertel hulle van My woorde soos wat Ek dit aan jou en ander getoon het. Vertel hulle van die grootsheid van My woorde wat Ek so graag aan hulle wil gee. Vertel hulle dat hierdie woorde oseane van woorde is en 'n menigte van woorde wat net wag vir 'n nederige houer om 'n hart te open vir My, sodat Ek deur hulle kan spreek en skryf. Vertel hulle van die baie volumes van woorde wat teruggehou word, want die arbeiders is so min! Sê vir hulle dat as hulle net hul harte vir My sal oopmaak, dat Ek, EK IS wat EK IS, ook deur hulle hierdie baie, baie woorde van wonder sal spreek en skryf wat Ek vir hulle het. Woorde van waarheid, woorde van verligting, woorde van vermaning en liefde en soveel meer dat daar nie eens begin kan word met die skryf van al die woorde wat Ek vir die mensdom het nie, sulke groot volumes beslaan hulle! Vertel hulle, vertel hulle om hierdie woorde te deel, want Ek, EK IS wat EK IS weet dat daar nederige harte is in al die nasies van die mens wat hierdie woorde sal hoor en daarna sal soek om My woorde te deel met My volk volgens elke wyse wat Ek hul vrylik sal gee om te deel, as hulle in nederigheid en geloof sal vra. Sê vir hulle Lukaas, sê vir hulle, die tyd is min en Ek het baie woorde wat gespreek moet word vir die mensdom.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205