EINDTYD BOODSKAPPE AAN DIE BRUID
WENDY MACFARLANE

Hoofstuk 11

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91.

Nr 11 - 23.12.2015 om 11h15

(aan Wendy)

Spreek My Dogter, Ek weet jy wil graag jou broers en susters bemoedig. Dit is swaar vir jou nou, maar Ek wil jou ’n dieper les leer wat nie andersins geleer sal kan word nie. Wees geduldig, Ek het jou aanduidings gegee. Leer om in My te rus en Ek sal jou verkwik.

My Kinders, julle wil nie werk aan julle geloof nie, Ek sê vir julle, julle gaan tekortskiet wanneer julle dit die nodigste het. Neem jou mandjie op en gaan na die boorde. Pluk vir julle vrugte wat nooit verwelk nie. EK IS ABBA julle Vader. Nooit sal julle honger ly solank julle in in My Ryk is nie.

Moenie oorlaai word deur die wêreld se laste nie, kyk na Mym want in My is daar Lewe wat Bruis en Verkwik. Dit gaan nog net 'n kort rukkie wees.

Wees vol goeie moed, juig in Yahshua jul Losser en Lewegewer! Die Koninkryk van YAH is ophande!

KaVoD, drink dit in. Laat dit deur julle vel insypel. Word deurdring daarvan.

Hou moed, hou aan. Die laaste pylvak van hierdie wedloop is hier!

Ek is LIEF vir julle!"

Amein


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205