Wendy is n dame wat woon in Vanderkloofdam en het gedurende Desember 2015 die innerlike Woord begin ontvang. Haar boodskappe is uitsluitlik vir die Bruid van JaHshua wat vandag deel van die Boerevolk is.