GEESTESERVARINGS.
LOUISE SNYDER/CHRISTINE BADENHORST

Hoofstuk 12

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45.

DEEL 12

15 Jan. 2008 Die middag

Ek staan op ‘n grasvlakte saam met Jahshua en ek sien heuwels en dale, maar dit is swart van al die swartes wat in aantog is vir oorlog. Ek sien ‘n ligte wind waai van die regterkant na die linkerkant oor hulle en toe val hulle soos domino`s plat. Daar kom weer ‘n wind oor hulle en ek sien hulle is net geraamtes. Na ‘n ruk word alles weer groen en daar is klein eenvoudige huisies oral op die heuwels. Daar kom ‘n vrou uit een huisie en sy hang ‘n skoon vadoek op. Daar heers rus en vrede en skielik kom daar ‘n groot son op en verlig alles. Ek vra vir Jahshua wat beteken dit dat die vrou ‘n skoon vadoek ophang en of dit maar net is om aan te dui dat daar vrede is. Jahshua sê dat HY kom skoonmaak het. HY het “kombuis kom skoonmaak. ”

 

Jahshua dikteer:

EK sal die nasies wat teen julle opstaan almal verdelg en die wat met boosheid na julle kom, sal nie lank bly staan. EK SELF sal hulle tref sodat hulle julle niks kan maak. Daar sal van hulle niks oorbly, behalwe díe wat hulle eenkant gehou het en julle goedgesind was. Kom skuil by MY en EK sal julle bevry en nie een sal verlore gaan wat sy weg na MY probeer baan. EK sal julle almal na veiligheid bring en in ‘n veilige land sal julle julle weg gaan, met MY as julle Son wat alles verlig en julle harte rig. Amen

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205