Louise is `n jong getroude boerevrou van Lydenburg wat onlangs die innerlike Woord van Abba Vader begin hoor het. Lees hierdie wonderlike verhale vanuit die geskiedenis, waarin ons uit elke verhaal `n les vir vandag kan leer. Het later onder haar tweede naam Christine Badenhorst boodskappe begin uitgee nadat sy hertrou het.