BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 57

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 57 aan Lukaas van Hout op 18 Oktober 2013

Esau het Ek gehaat

Esau het Ek tot op hierdie dag gehaat en tot aan die einde van tye sal Ek, EK IS wat EK IS vir Esau haat. Dwarsdeur die geslagte, sedert hy My aanvanklik verwerp het, het sy gees van rebellie en selfbevrediging vooruitgegaan. Hy het homself ver­meerder en verhoog deur al sy selfsugtige, selfbevredigende be­geertes van die vlees, geweld en die swaard en hy het My, EK IS wat EK IS verwerp. Ieder en elke keer het hy My verwerp en sy geloof in homself geplaas, al het Ek My genade vir hom uitgebrei. Dwarsdeur hierdie geslagte het Ek, EK IS wat EK IS hierdie genade verleng, My genade en indien Esau die woorde gevolg het wat Ek in die mond van sy vader geplaas het, sou hy in die vettigheid van die land geleef het wat sy broer, Jakob aan hom sou gegee het. Hy het teen My in opstand gekom en die geeste­like kennis van My verwerp, ook het hy geen geestelike kennis van My begeer nie en het slegs 'n valse, selfbevredigende aanbidding van My verlang. Sy rebellie het in al hierdie dinge vermeerder regdeur alle geslagte. As Esau sy broer gedien het soos wat Ek, EK IS wat EK IS deur sy pa gespreek het, sou hy selfs groter kennis gekry het as wat aanvanklik gegee was om sy broer gedurende die voortyd te dien. In daardie dae en in daardie tye het Ek baie kennis aan Esau gegee en hierdie kennis was met sy broer gedeel. Die wortels van die moderne kennis van daardie dae en daardie tye was aan Esau gegee, en dit was die wyse van diens wat Ek, EK IS wat EK IS aan Esau gegee het deur middel van sy vader. Dit was deur daardie kennis en nog meer kennis wat Ek vir jou wou gegee het Esau, dat jy jou broer sou kon dien. Maar Esau het dit begeer wat Ek geseën en aan Jakob gegee het en het in opstand gekom deur sy eie selfaan­bidding van dit wat hy sonder My deur sy eie hande verkry het en nooit het hy in nederige dankbaarheid na My gekyk nie. Met elke geslag het sy selfaanbidding baie groter geword as die vorige geslagte s`n en met elke geslag het Esau selfs verder van My wegbeweeg en tot vandag verwerp hy My, EK IS wat EK IS en EK IS wat EK IS as JaHshua. Ek, EK IS wat EK IS het Esau gehaat omdat hy My verwerp en alles wat Ek vir hom wou gedoen het, tog verwerp hy My nog aanhoudend en spottend vind hy nuwe maniere om My te verwerp. Selfs nou in hierdie dae en in hierdie tye spuug Esau sy minagting van My en My kinders in My aangesig en deur My kinders in My aangesig en tot My kinders spot en vloek hy My vermakerig, terwyl hy vergeet dat dit Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS was wat al hierdie dinge aan hom gegee het. Esau het gekies, vermakerig en gewillig die dood gekies bo verlossing wat tydens sy geboorte aangebied is en met elke geslag het hy hierdie gewillige wrewel in My verlossing minagtend in My gesig gespuug, omdat hierdie dienaar van Satan slegs dit soek wat hy kan vermoor, bedrieg, besteel en belieg van ander, om die begeertes van sy selfbevredigende, swart hart te bereik. So het die korrupte afgunstige hart van Esau geword oor dit wat Ek aan Jakob gegee het. Is dit nie 'n bewys wat julle kinders van die mens soek dat Esau nie nou gered wil word nie, ook sal hy nie kies om gered te word nie en is dus ongered en kan nie gered word nie, Esau van die geslagte van die mens, sedert hy die eerste keer gelewe het? Laat hy wat wysheid het, verstaan. Die geskiedenis van julle wêreld uiter 'n oorverdowende gebrul van sy onuitspreeklike misdade wat by die uur vererger, tog kyk die wêreld weg en wil nie sien dat Esau nog in die geslagte leef as gebroedsel van sy heupe nie. Ek het Esau, die mens, gehaat omdat hy My verwerp het en Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS haat Esau nog selfs vandag. Nie nou nie en ook nooit sal hy My hoor pleit in sy hart deur My Heilige Gees nie. Soos wat Ek, EK IS wat EK IS, gewaarsku het en My volk voorberei het ter wille van geregtigheid vir die tye wat gaan kom, nou sal Ek, EK IS wat EK IS julle waarsku! Esau, jy sal nou My stem hoor deur die woorde van hierdie en ander geskrifte van My, EK IS wat EK IS. Jy is deur My vervloek, vanaf hierdie nag, hierdie uur, hierdie oomblik, is jy vervloek vir en van jou verwerping van My. Hierdie nag, hierdie uur, hierdie oomblik, sal My Heilige Gees, wat jou weerhou het van jou versoekings en wat jy vermakerig verwerp het, vir ewig van jou onttrek word en jy sal soos 'n besetene gedrewe word met die luste en begeertes van julle bose, bedorwe en korrupte harte. En met hierdie waansin sal hierdie begeertes toe­neem en vergroot na pure boosheid in julle strewe na wêreldse begeertes en versoekings en rykdom. Nie meer sal jy geestelike kennis van My of 'n skyn van geestelike kennis van My begeer nie, want jy het My en My Heilige Gees vir te lank verwerp, te lank het jy My verwerp. Ek, EK IS wat EK IS word deur geen mens bespot nie, minste van almal Esau. Julle sal teen mekaar draai soos wat hierdie waansin gaan toeneem en in die voleinding van tyd sal julle mekaar vernietig oor hierdie luste en begeertes van die wêreld. Baie sal bly tot aan die tyd van die einde, as 'n herinnering aan die wêreld van hierdie groot sondes van Esau en 'n herinnering aan hulle dat Ek, EK IS wat EK IS lewe en dat niemand die werke van hul hande of vlees sal ontkom nie. Soos wat Ek, EK IS wat EK IS lewe, nog altyd geleef het en vir ewig sal leef, sal die wêreld My vergelding sien aan die huis van Esau regdeur die hele wêreld, waar hulle hulleself ookal bevind, veral hulle wat My huise van Israel vervloek het waar hulle hulleself ookal bevind. Ek het vir duisende jare waarskuwings gegee en EK het jou gewaarsku Esau, berei nou voor vir My vergelding, My GODDELIKE vergelding. Hierdie vergelding, My Goddelike vergelding sal oor jou kom soos wat dit hier en elders geskryf is in die woorde wat Ek gegee het en in daardie dae en in daardie tyd, sal jy, Esau, My sien, jy Esau, sal met 'n skreeuende stem bely, EK IS wat EK IS lewe! EK IS wat EK IS!

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205