BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 182

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 182 van Elohim aan Lukaas van Hout op 22 Mei 2014

“Blaas die Ramshoring regdeur My wêreld!”

“Blaas die Ramshoring vir My volk en My Huis van Israel oorkant die grense van My Suid-Afrika.”

“Blaas die Ramshoring met die ewige asemteug van My Heilige Gees, met 'n geween, gerou en bitterheid wat onblusbaar en ontroosbaar sal wees in die tye wat kom, wanneer My volk en My Huis van Israel oorkant die grense van Suid-Afrika, en hulle regoor die hele wêreld sal kyk na die onuitspreeklike sterftes wat nie kan en nie teruggehou sal word vir die oë van die mensdom nie, wanneer al hierdie gruwels waaroor julle gewaarsku is, met die nasie sal gebeur wat My volk so teister oorkant die grense van My Suid-Afrika.”

“Blaas die Ramshoring, 'n geween, `n gerou, bitterheid, onblusbaar en ontroosbaar in daardie tye wat moet kom onder My volk en My Huis van Israel oorkant die grense van My Suid-Afrika, wanneer hulle uiteindelik sal sien, as gevolg van die ontwaking wat Ek vir hulle voorberei het.”

“Blaas die Ramshoring, 'n gehuil, 'n gerou, bitterheid, onblusbaar en ontroosbaar gedurende daardie tye wat kom.

"Aan My volk en aan My Huis van Israel oorkant die grense van My Suid-Afrika, wat woon en hul woning gemaak het in ander nasies, julle moet in diepte kennis neem en verstaan, deur daardie poorte wat Ek in julle harte geopen het, neem kennis en verstaan deeglik dat Ek hierdie waarhede van julle harte weggehou het en dat Ek aan hulle oorkant hierdie grense se gedagtes gesluit het vir hierdie waarhede, vir My planne en vir My doeleindes, want in daardie ure van hierdie onblusbare en ontroosbare geween en rou, sal My Heilige Gees julle harte open om hierdie waarhede te sien, soos nog nooit tevore nie, in daardie tye wanneer Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS aan julle die oë van julle harte sal gee waarmee julle sal sien."

"In daardie oomblikke en in daardie ure van julle geween, gerou en bitterheid wat onblusbaar en ontroosbaar sal lyk, sal julle ontwaak en gevul word deur My Heilige Gees tot, binne en buite julle harte met groot krag, wysheid en kennis om uit te praat oor die dood van My volk en My Huis van Israel in daardie land wat My so tart in hulle bose sameswerings, om dit te neem en te steel WAT AAN MY BEHOORT en DIT WAT EK GEGEE HET aan hulle aan wie Ek dit gegee het."

"Julle sal uitroep in julle verontwaardiging, julle sal uitroep met groot woede, My woede in die toorn van die gees van die Saksiese bloed en binne die Saksiese bloed wat Ek alreeds binne julle harte, gees en siele geplaas het, soos nog nooit tevore nie.”

"Julle moet weet en verstaan dat julle My vergifnis sal vind, omdat julle nie gedoen het wat julle geweet het om te doen, in die lig van hierdie verskriklike gruwels in daardie lande van daardie Farao, wat sy hart en die harte van sy volk soos yster verhard het teen My en My wil vir My volk en My Huis van Israel, julle moet weet en verstaan dat julle My vergifnis sal vind."

"Ek het julle harte, julle verstande, julle siele, en julle geeste in My eie hand gehou om julle te weerhou van hierdie ontwaking voordat daardie tye aanbreek wanneer julle, My volk en My Huis van Israel oorkant die grense van My Suid-Afrika in julle verontwaardiging sal ontwaak."

"Julle moet hierdie woorde in diepte ken, verstaan en onthou, voordat julle oorkom word deur julle hartseer en julle skuld dat dit My wil was om julle so te hou tot by MY vasgestelde tye. Dit was My wil!"

"Gaan en plaas hierdie woorde, daar is niks meer in hierdie uur nie, gaan plaas hierdie woorde, alvorens My verontwaardiging, My heilige verontwaardiging, My toorn, My Heilige toorn selfs meer word in My oë in hierdie oomblikke in My Getsemané soos wat Ek My en My leërskare voorberei.

EK IS

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205