BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 120

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 120 aan Lukaas van Hout op 18 Desember 2013

Die sprinkane van mense oor Suid-Afrika

Gelei om te herplaas vanaf 28 April 2013:

En jy Suid-Afrika, het voor My gekom, oor die land sal hulle neerdaal en alles in hulle weg verslind, kyk, die plaag kom soos sprinkane oor die land om alles in hul weg te verslind, waansinnige wilde wesens sonder denke, gedryf deur blinde waansin sal hulle op die land neerdaal; die tyd is naby, o Suid-Afrika, wanner sprinkane van mense losgelaat sal word en dan sal hulle My en My leërskare van aangesig tot aangesig ontmoet, en dan sal hulle My leër van die hemel sien, vreesaanjaend en skrikwekkend is hierdie vernietigingsengele van My wat hulle van die land sal vee, in 'n reiniging soos wat die wêreld nog nooit gesien het nie. 'n Groot menigte sal kom van oor die see, 'n groot menigte wat liedere sing van vorige oorwinnings, liedere van geloof en feesvieringe soos wat Ek, die lewende Allerhoogste, hulle persoonlik herstel in die lande wat Ek aan hulle gegee het, voor die grondlegging van die wêreld, huilend en wenend sal hulle voor My kom in nederige dankbaarheid en Ek sal met hulle wees deur al hierdie dinge, en in daardie tye sal die inligting aan hulle getoon word dat ek altyd met hulle was, ALTYD, en dat daardie dinge wat hulle seergemaak het, so deur My toegelaat was, sodat ek die wêreld kon toon deur hierdie Boere van My, dat hulle altyd Myne was en spesiaal is voor My, die EK IS. En dan sal die nasies bewe, want Ek sal hul groot sondes aan hulle toon wat hulle in die begeerlikhede van hulle harte en in hulle groot boosheid teen My volk gepleeg het. Daar sal geen ontkoming wees nie. In daardie tye wanneer My gees uit die mensdom geneem is en die deur van redding gesluit het, sal hulle kerm en treur en kreun en baie ly in hul gees oor hierdie waarheid van hul ellendige weë. En dan sal die Seun van die Mens kom om My volk te verlos, regdeur die wêreld. EK IS wat EK IS het vandag deur hierdie dienaar gespreek en aan vele ander. Daar sal bevestigings wees, sodat My volk nie meer in My sal twyfel nie en dat hulle geloof so solied soos rots sal word. EK IS wat EK IS vir ewig.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205