BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 165

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 165 aan Lukaas van Hout op 2 Maart 2014

Boodskap vir Suidwes-Afrika

"Suidwes-Afrika, My Huis van Israel, ja Ek, EK IS wat EK IS het julle nie vergeet nie!"

"Die tye het nog nie aangebreek om My woorde vir julle te gee nie, alhoewel hulle baie is en meer as wat julle dink."

"Neem kennis en verstaan dat julle aardse Vader en Ek, julle hemelse Vader, EK IS wat EK IS, JaHshua, julle nie vergeet het nie en is met julle, en op groter wyses as wat julle nou kan dink!"

"Neem kennis en verstaan dat hierdie aardse Vader julle veral naby in sy hart hou!"

"Neem kennis en verstaan dat jy, Suidwes-Afrika, altyd in sy gedagtes is vir sy planne en sy doelwitte wat EK IS in sy hart beplan vir My planne en vir My doeleindes, EK IS wat EK IS Suidwes-Afrika en EK IS met julle!"

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205