BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 162

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 162 aan Lukaas van Hout op 22 Februarie 2014

“Skryf nou My woorde aan My Boere.”

"Kan julle nie onthou nie, of het julle alreeds vergeet dat Ek vir julle gesê dat daar 'n seisoen is vir alle dinge en dat die seisoen om julle ploegskare in swaarde te smee en julle snoeimesse in spiese, byna op julle is?"

"Kan julle nie onthou of het julle alreeds vergeet dat Ek gesê het dat julle alles vir My moet gee van dit wat Ek aan julle gegee het, insluitend julle wingerde en dat Ek selfs nog meer vir julle sal herstel en aan julle nog groter wingerde as voorheen sal gee nie?"

"Kan julle nie onthou nie, of het julle alreeds hierdie woorde vergeet?"

"Gaan julle nou, My Boere, gaan julle nou na julle lande, gaan julle nou julle vee, gaan nou na julle velde, alles wat binne julle wingerde is, gaan julle nou en in julle harte gee al hierdie wingerde vir My, EK IS wat EK IS, gee al julle wingerde vir My, sodat julle geestelik voorberei kan wees vir dit wat gaan kom en wat sal kom vir die bevryding van My Huis van Israel, gee al julle wingerde aan My."

“Onthou My belofte aan julle, Boere, onthou My belofte aan julle dat in die tye wat nog moet kom na julle verlossing, sal Ek hierdie wingerde aan julle herstel, meer en groter as voorheen sal Ek hierdie wingerde aan julle herstel!”

"Kan julle nie onthou of julle alreeds vergeet dat EK IS julle liefdevolle Vader!"

“EK IS julle liefdevolle Vader!”

“EK IS julle liefdevolle Vader!”

"Ek weet dat daardie woorde op daardie tydstip met groot angs en met groot ontsteltenis ontvang was!”

“Het julle gedink dat Ek julle met daardie gedagtes sou laat?”

“Het julle regtig hierdie dinge gedink, My Boere, so geliefd deur My, het julle regtig gedink dat Ek die keuse om My in My wil te dien vir My Huis van Israel vir julle sal moeilik maak?

"Kan julle nie onthou of het julle alreeds vergeet dat Ek julle op elke moontlike manier vertel het dat Ek julle liefhet en dat My laste lig is?"

“So was dit My wil vir My planne en vir My doeleindes vir My Huis van Israel; so was dit My wil vir My planne en vir My doeleindes vir My Huis van Israel om aan julle tyd te gee om My woorde te oorweeg.”

“Ek het vir julle hierdie tyd gegee om My woorde te oorweeg om julle voor te berei vir hierdie harte van haat en die verstande, die siele en die geeste wie EK IS nou deur My Heilige Gees vir julle voorberei vir die tye wat moet kom.”

"Kan julle nie onthou nie of het julle alreeds My woorde vergeet?

“Julle moet hierdie woorde vanuit die mens diep deurdink;

DIE GRIMMIGHEID VAN DIE ONTWAAKTE SAKSER

deur Rudyard Kipling (vertaal)

Dit was nie deel van hul bloed,

Dit het baie laat na hul gekom,

Lank agterstallig om te vergoed,

Toe die Sakser begin haat.

 

Hulle het nie maklik beweeg,

Hulle was ysig - bereid om te wag

Tot elke aanklag is bewys,

Toe die Sakser begin haat.

 

Hul stemme was eenders en sag.

Hul blik vas en stip.

Daar was geen teken of vertoon,

Toe die Sakser begin haat.

 

Dit was nie vir die skare gepreek.

Dit was nie deur die staat geleer.

Geen mens het dit hardop gespreek,

Toe die Sakser begin haat.

 

Dit was nie skielik gebore.

Dit sal nie vinnig verflou.

Deur die ysige jare wat voorlê,

Wanneer Tyd sal tel vanaf hierdie dag,

Toe die Sakser begin haat.

 

“Het julle nie hierdie woorde in diepte deurdink, soos wat Ek julle gevra het om te doen?”

"Waar in My koninkryk kan sulke haat ooit wees, wanneer EK IS liefde is?"

"Ken julle My nog nie, of kan julle nie My woorde verstaan nie?"

"Hierdie is nie die haat soos wat die wêreld haat ken nie!"

“Dit is My toorn en dit is My verontwaardiging waarteen die mensdom en hierdie boosdoeners gewaarsku is!”

“Dit is My apokaliptiese (voorspelde) toorn en dit is My apokaliptiese (voorspelde) verontwaardiging!”

"Dit is die haat, die toorn, die toorn van verontwaardiging van 'n regverdige en Heilige Elohim van Liefde teen alles en almal wat My teenstaan en hulle wat My kinders onderdruk!"

"Dit is die haat, die toorn, die toorn van verontwaardiging van 'n regverdige en Heilige Elohim van Liefde wat elke enkele lyding van die mensdom gedra het sedert die val!"

"Soos wat die wêreld reeds vertel is, vir meer as tweeduisend jaar het Ek My liefde en My genade met die mensdom gedeel en met die grootste ONBEREKENBARE liefde en met die grootste ONBEREKENBARE verdraagsaamheid het Ek My gramskap teruggehou teenoor die onuitspreeklike lyding van My volk deur hulle van die bose een wat My volk so teister."

“Vir meer as tweeduisend jaar het Ek met die harte van die mensdom gepleit waarom hulle My moet liefhê en waarom die mensdom My liefde moet soek!”

“Nou sal die mensdom begin verstaan waarom hulle My moet vrees, JA EK, EK IS WAT EK IS, nou sal die mensdom begin verstaan waarom hulle My moet vrees!”

“Julle moet dit diep deurdink en verstaan dat dit nie haat is soos wat die wêreld haat ken nie!”

“Dit is My toorn, MY REGVERDIGE TOORN, die toorn van 'n regverdige en Heilige Elohim van Liefde, 'n toorn van 'n liefdevolle Vader wat Ek in julle harte sal plaas om My wil te bereik vir My planne en vir My doeleindes vir My Huis van Israel binne en buite MY SUID-AFRIKA!”

"Hierdie toorn, MY TOORN, wat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, hierdie toorn, MY TOORN, DIE TOORN VAN 'N LIEFDEVOLLE VADER, sal begin binne die seisoen van rou binne jul harte en binne hierdie seisoen van rou sal julle, My Boere, uitroep na MY in die groot pyn van julle angs en nood oor hierdie groot dood en met 'n magtige stem verklaar, GENOEG!"

"In daardie dag en in daardie tyd sal julle gewillig en met groot woede, My woede, sal julle gewillig julle ploegskare tot swaarde smee en julle snoeimesse tot spiese en met groot haas sal julle jul ploegskare tot swaarde smee en julle snoeimesse tot spiese.”

"In daardie dag en in daardie tyd sal julle gewillig en met vreugde al daardie dinge vir My gee wat Ek julle gevra het om vir My te gee, so groot sal die gramskap wees wat Ek in julle harte sal plaas, teen hulle wie My volk so teister."

"Die Boere van julle groot oorlog sal weer wees, en hierdie keer sal die Boere gevul wees en bemagtig wees deur My Heilige Gees en My leërskare wat saam met My Boere sal wees, EK IS wat EK IS, EK IS!

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205