BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 112

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 112 aan Lukaas van Hout op 8 Desember 2013

Die wit tente

Hulle weet wie EK IS. Dus, skryf nou die woorde wat My Heilige Gees jou in jou hart beveel om vir My te skryf, EK IS wat EK IS, want die tyd is kort en My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat woon in hierdie lande van My Suid-Afrika moet weet om hulle geloof, vertroue en trou in My te verhoog. EK IS wat EK IS. Ek het die gebede en die oordenking van jou hart gesien en gehoor. Ek het jou dopgehou soos wat jy getrou die aangeleenthede van die afgelope paar dae oorweeg het, terwyl jy My wil en My raad gesoek het. Ja, Ek, EK IS wat EK IS het al hierdie dinge gehoor en gesien soos wat jy op hierdie dag gebid en hierdie dinge oorweeg het. Ek het jou hart en die harte gesien en gehoor van My hele volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat woon in hierdie land van My Suid-Afrika. Ja, Ek het almal gesien en gehoor wat My soek in hierdie aangeleenthede, wie ywerig bid, mediteer en die woorde van My profete oorweeg en al My woorde deur almal van hulle wie Ek regdeur die geskiedenis van die mens gestuur het, vir hierdie huidige tye. Nou sal Ek die waarheid en begrip openbaar van die wit tente aan My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in die lande van MY SUID-AFRIKA woon! Ja, MY SUID-AFRIKA! Ek het jou gebede verhoor! Nou sal Ek, EK IS wat EK IS die begrip van die wit tente openbaar aan julle, ja, julle, My volk! My kinders! My huise van Israel en My Dogters van Sion sal Ek, EK IS wat EK IS hierdie waarhede en hierdie begrippe aan julle openbaar. Hierdie waarhede moet nou geopenbaar word om julle geloof te verhoog en julle vertroue te verhoog en julle trou in My te verhoog, EK IS wat EK IS en in almal van hulle wie Ek na julle toe stuur en sal stuur om My woorde te spreek en te skryf aan julle, soos wat My Heilige Gees hulle beveel om in hierdie dae en daardie dae wat nog moet kom vir My te spreek of te skryf. Het jy nog nooit diep daaroor nagedink waarom hierdie visioen gegee is as wit tente nie, ja WIT TENTE wat nog meer ooglopend is? Het julle nog nooit nagedink waarom hierdie tente leeg staan nie? Die antwoorde was nog altyd voor julle, maar omdat die openbaring van die betekenis nie vir vorige tye was nie, het My Heilige Gees julle harte verblind vir hierdie waarhede en hierdie betekenisse vir daardie tye wat nog moet kom. Dit was om die bose en slegte gekonkel van die Satan en sy leërskare te dwarsboom. In sy gierigheid deur die mens­dom, het die bose een Afrika gesoek vir sy eie planne en vir sy eie doelwitte en vir sy eie gierigheid en wellus, onwetend dat hy besig was om My wil uit te voer vir My planne en My doelwitte. Nou het daardie tye aangebreek vir My planne en vir My doelwitte. Nou moet die begrip van hierdie visioen van wit tente geopenbaar en verstaan word. Nou, ja nou, sal Ek, EK IS wat EK IS hierdie openbaring van hierdie begrip vir julle openbaar, want Ek het julle so lief. Nou het die tyd aangebreek dat julle die nimmereindigende diepte van My natuur, My wysheid, My heerlikheid en My krag regdeur die heelal en in al die aangeleenthede van die mens en in al die aangeleenthede van die koninkryke en nasies van die mens kan verstaan, want Ek, EK IS wat EK IS, is in alle dinge. Hierdie tente verteenwoordig tydelike plekke van woning, ja tydelike plekke van woning wat wag op 'n bevel vir die bewoning daarvan, of vir 'n opdrag om met haas te trek waar ookal en wanneer ookal so 'n opdrag om te woon of te trek gegee sal word. Hierdie tente staan onbewoon en wag op 'n tyd van bewoning. 'n Tyd van bewoning wat sal kom vanaf 'n opdrag. 'n Tyd van bewoning vir hulle wat nog nie beveel is om hierdie tente te bewoon nie, omdat hulle wat hierdie tente sal bewoon, van ander nasies af kom. As hierdie visioen mense ingesluit het, dan moes hierdie visioen vir hulle gewees het wat reeds binne 'n nasie woon, daarom dat die visioen gegee is van onbewoonde tente. Hierdie is die tente van hulle wat oorloë gaan voer, hierdie tente verteenwoordig die leërs van die mens. As die visioen 'n visioen was van eenvoudige wonings, dan sou die visioen gewees het vir mense wat in hierdie eenvoudige wonings woon, mense en nie van leërs nie. Die wit van die tente verteen­woordig geestelike suiwerheid, geestelike waarhede en gees­telike reiniging. Het Ek, EK IS wat EK IS julle nie vertel dat hulle van hierdie wêreld sou kom oor land, oor see en deur die lug nie? En so het baie alreeds gekom deur die leërs van die mens! Hulle is reeds bewoners van die lande van Afrika. Baie meer van hierdie leërs gaan kom. Baie, baie meer gaan nog kom van die nasies van die mens! Eers moet hierdie leërs kom om die weg voor te berei vir hulle van die uittog vanuit die nasies van die wêreld wat in daardie tye na Suid-Afrika toe sal kom en op die tye wat vasgestel is vir hulle van die uittog wat moet kom! In daardie dae en in daardie tyd sal hierdie leërs die grense oopmaak vir almal in hierdie uittog uit die nasies na My Suid-Afrika. Hierdie leërs, gestuur van die mens, het gekom vir die redes en doelwitte van hulle nasies en hulle leiers, hierdie leërs van die mens sal nog nie gesuiwer, gereinig, verseël of na My in My Naam, EK IS wat EK IS, geroep wees nie. Hulle sal gereedstaan vir ander redes om die wil van hulle nasies en die wil van hul leiers te doen. Tog sal Ek, EK IS wat EK IS ingryp op My tyd en in My plek vir My planne en My doelwitte. Ja, Ek, EK IS wat EK IS sal ingryp in al hierdie leërs van die mens. Weet, oorweeg dit diep en verstaan dat baie van julle broers en susters van Ruben en Manasse hulle reeds binne hierdie leërs bevind en is in die lande van Afrika, soos wat dit voorspel was. In daardie dae en in daardie tyd sal Ek Ruben en Manasse laat ontwaak om daardie profesieë te vervul wat gespreek is deur My profeet, Siener van Rensburg. Die tyd is naby; die tyd breek aan van die groot oorloë tussen die nasies van julle wêreld. Dit is in daardie dae en dit is in daardie tye wanneer hierdie nasies gaan val, dat hierdie leërs hulle geloof in hulle nasies en hul geloof in hul leiers sal verloor. In daardie dae en in daardie tye, wanneer die harte en geeste van hierdie leërs gebreek is deur diepe angs en wanhoop, in daardie tyd sal My Heilige Gees spreek tot die harte en tot die geeste en tot die verstande van hierdie leërs. In daardie dae en in daardie tyd, sal hierdie leërs hulle wend na My, in alle nederigheid en in alle opregtheid van hart, pleitend op hul knieë en plat op hul aangesig voor My in hulle skynbaar onblusbare hartseer oor die verlies van hul nasies wat nie My raad, My leierskap en My genesing met hul hele hart en met hulle hele gees en met al hulle gedagtes gesoek het nie, so gebroke hulle sal wees. In daardie dae en in daardie tyd sal Ek, EK IS wat EK IS hulle alreeds antwoord deur My Heilige Gees en Ek, EK IS wat EK IS sal My planne en My doelwitte aan hierdie leërs toon. Hierdie leërs van die mens sal kom uit al daardie plekke in Afrika waar hulle ookal sal wees en waar hulle ookal woon, sal hierdie leërs na My toe kom, ja, hulle sal na My toe kom, Ek, ja, na My, EK IS wat EK IS. Ek sal hierdie leërs van die mens My planne en My doelwitte toon vir My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in die lande van Suid-Afrika woon. Ja, Ek sal My planne en My doelwitte toon aan hierdie leërs van die mens. Ek sal hulle oë oopmaak. Ek sal hulle geeste oopmaak. Ek sal hulle verstande oopmaak. Ek sal hulle harte oopmaak deur My Heilige Gees vir hierdie kennis. Hierdie kennis sal soos 'n onstuitbare vloed wees tot in die kern van hul bestaan, so geopen sal hulle wees vir die onthullings van My Heilige Gees. Dan sal hierdie leërs van die mens, baie en die meeste van hierdie leërs, weet en ten volle verstaan dat hulle Israeliete is wat gestuur is om My wil te doen. My Heilige Gees sal al hierdie dinge openbaar aan hierdie leërs wat deur My gekies is om My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in die lande van Suid-Afrika woon, te red. Hierdie, ja baie en die meeste van hierdie leërs van die mens sal skoongemaak word , gesuiwer en verseël word vir My en vir My planne en vir My doelwitte vir MY SUID-AFRIKA! Dan, deur My leërskare sal hierdie leërs neerdaal op MY SUID-AFRIKA en van elke rigting sal hulle dan neerdaal op die lande van Suid-Afrika vanuit die lug, vanaf die land en vanuit die see, sal al hierdie leërs neerdaal op Suid-Afrika. Onstuitbaar sal hierdie leërs wees wanneer hulle neerdaal op die lande van Suid-Afrika, want hulle sal kom in My Naam, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel! EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham! EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob! Ja hierdie leërs van die mens, MY ISRAELIET LEËRS sal kom om My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion te red wat in die lande van MY SUID-AFRIKA woon. In daardie dae en op daardie tyd, sal hulle wat My teengestaan het en hulle wat die voorspelde sprinkane geword het in die land, so 'n bose voorkoms hê, dat hierdie leërs nie sal huiwer om hulle heeltemal te vernietig en om hulle heeltemal te verslaan uit die lande van My Suid-Afrika nie. Hierdie leërs, ja hierdie leërs, My leërs, My Israeliet leërs sal verenig met hulle broers en met hulle susters wat woon in die lande van Suid-Afrika. Ja, hulle sal verenig met hulle broers en susters en hulle, My Israeliet leërs, sal hierdie bose leërskare van sprinkane uitdryf uit die lande van Suid-Afrika. Dag en nag sal hierdie leërs, in hul woede, My woede wat My Heilige Gees hulle sal gee, ja in My woede sal hierdie leërs van die mens, My Israeliet leërs, hierdie sprinkane agtervolg na die noorde, ooste en weste van die noordelike lande van Afrika na daardie grense toe en oor dit wat Ek, EK IS wat EK IS vooraf bepaal het. Hulle sal hierdie sprinkane agtervolg anderkant hierdie grense totdat Ek, EK IS wat EK IS hul woede laat uitwoed deur My Heilige Gees en hierdie leërs onttrek, ja MY LEERS! MY ISRAELIET LEERS! hierdie leërs onttrek, My Israeliet leërs tot by die grense wat Ek vooraf bepaal het. Dan sal hierdie leërs, My Israeliet leërs terugkeer na My Suid-Afrika. In daardie dae en in daardie tyd sal hierdie leërs, My Israeliet leërs 'n nuwe vaandel vasstel in Suid-Afrika. Hierdie nuwe vaandel sal hulle wet, hulle militêre wet wees. Tog sal hierdie besettingsleërs, My Israeliet leërs hul aan My wil en My wet onderwerp. Deur My Heilige Gees sal hierdie leërs, My Israeliet leërs die grense vasstel van My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat binne hierdie lande van Suid-Afrika woon. Met 'n magtige en verwoede hand van vergelding teen die sprinkane wat sal oorbly, sal hierdie leërs, My Israeliet leërs gewilliglik hierdie grense vasstel vir My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion. In daardie dae en in daardie tyd sal My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion, wat grootliks gely het gedurende die tye van die oorloë in hierdie lande, ja hulle sal uitkom vanuit al die plekke waarheen Ek hulle gelei het. Hulle sal uitkom met baie trane van vreugde en harte gevul met dankbaarheid en erkentlikheid aan hierdie leërs, My Israeliet leërs wat van My gestuur was om My kinders te red, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in hierdie lande van My Suid-Afrika woon. Hierdie leërs van die mens, My Israeliet leërs sal ten volle weet en verstaan dat dit die geloof was en is van My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in hierdie land van My Suid-Afrika woon, ja, dit was hul geloof en slegs hul geloof in My, EK IS wat EK IS, wat hierdie leërs, My Israeliet leërs geroep het en hierdie leërs deur My leërskare gelei het om My Suid-Afrika te verlos. Hierdie leërs sal dan My vaandel hys, EK IS wat EK IS en My wet, ja, hulle sal hierdie vaandel in Pretoria, Philadelphia hys. Hulle sal die vaan­del van My en My wet hys en die vaandel van My huis van Israel, My Dogter van Sion sal weereens wapper bo die Uniegebou van My Pretoria, Philadelphia. Met groot vreugde en met groot ver­wondering en met groot dankbaarheid sal hierdie leërs, My Israeliet leërs die Huis van Israel en My Dogter van Sion aanskou wat in die lande van Suid-Afrika woon. Ja, hulle sal hierdie Huis van Israel en My Dogter van Sion aanskou vir hul groot geloof in My, EK IS wat EK IS om hulle te verlos uit die hand van Farao deur hierdie leërs, My Israeliet leërs wat Ek uitverkies het om My Suid-Afrika te verlos. Hierdie leërs van die mens, hierdie Israeliet leërs sal vir ewig dankbaar en vol erkenning wees vir al hierdie dinge wat hulle gelei het om te ontdek wie hulle werklik was as My volk, My Israeliet volk. Nou, My kinders, nou, My huise van Israel en nou, My Dogters van Sion, nou begin julle eers, ja, nou eers begin julle om te sien en te verstaan dat alle dinge, ja alle dinge, selfs dit wat lyk of dit nie My wil is nie, dat alles My wil dien? Nou kan julle begin om te verstaan dat alle dinge My planne en My doelwitte dien in die tye wat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS besluit waar en wanneer alles My planne en My doelwitte moet dien? Nou kan julle begin sien en nou kan julle begin verstaan dat daar niks nêrens is wat nie My wil dien nie? Nou kan julle begin om die natuur, die krag, die heerlikheid en My wysheid in alle dinge te verstaan? Julle verlossing kom slegs van My af, deur hulle wat Ek roep en na julle stuur en nooit vanuit hulle wat hul eie krag en hul eie eer soek buite My en My wil, EK IS wat EK IS nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205