BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 31

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 31 aan Lukaas Van Hout op 29 September 2013

Waarskuwing aan die Dogter van Sion

Dogter van Sion! Dogter van Sion! Dogter van Sion!

Hoor My stem, HOOR MY! EK IS wat EK IS deur My Heilige Gees lewer hierdie woorde aan julle deur hierdie dienskneg, DIT IS MY WOORDE WAT EK, EK IS WAT EK IS IN SY HART GEPLAAS HET OM TE SKRYF! Hierdie woorde is van die allergrootste belang. Blaas die basuin! Lui die alarm! Roep die vergadering saam, roep die vergadering saam, roep die verga­dering saam, soos wat julle elke oggend doen en soos wat julle elke oggend doen, moet julle nou nooit ophou om My te loof in sang en aanbidding en die studie van My geskrewe woord nie, sowel as My woorde wat Ek sal spreek soos wat die Heilige Gees daardie sal lei om te spreek in hierdie vergaderings. Berei julle voor! Berei julle voor! En in die aand wanneer Ek, is EK IS wat EK IS julle vooraf waarsku deur hulle wie Ek gekies het om te spreek en My woorde te skryf, LUISTER NA DIE BOODSKAPPE! Die boses kom! Die boses wat wandel in die liggame van die besetenes kom! Dit is hulle oor wie julle reeds gewaarsku is. Dit is hulle wat deur Satan gestuur is en omring is deur demoniese geeste wat die woorde in hulle harte spreek wat hulle beplan om julle mee te vervloek en te oorweldig. Hulle sal begin om in klein groepies te vergader rondom julle kamp en om julle kamp sal hulle hierdie bose geeste oproep en diegene binne en buite julle laers vervloek. Moenie bang wees nie, EK IS met julle! Bid vir My beskerming tydens hierdie vergaderings, sing lofliedere vir My soos julle nog nooit voorheen gesing het nie en sing met 'n harde stem uit na My in sang en lofprysing en Ek sal julle hoor!

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205