BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 139

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 139 aan Lukaas van Hout op 13 Januarie 2014

Ek sal die seisoen van groei en oes vir 'n tyd in My Suid-Afrika verleng

"Sodat hulle hierdie woorde wat My Heilige Gees tot en in die hart van hierdie dienskneg beveel om vir My te skryf, EK IS wat EK IS, sodat hulle kan weet dat dit My woorde is, sê aan hulle: Ek IS wat EK IS, ja Ek, EK IS die Alfa, EK IS die Omega EK IS voordat daar was en EK IS nadat daar was, Ek IS wat EK IS JaHshua!"

"Sê vir hulle dat dit My woorde is, sodat hulle My kan leer ken, Ek IS wat EK IS!"

"Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, EK IS wat EK IS, hierdie woorde wat My Heilige Gees beveel tot en in die hart van hierdie dienskneg om vir My te skryf, hierdie woorde is My woorde!"

"Sodat julle kan weet dat dit My woorde is, sal Ek die seisoen van groei en oes vir 'n tyd in My Suid-Afrika verleng."

"Ja Ek, EK IS wat EK IS, Hy wie alle dinge beveel, Ek sal hierdie seisoen van groei en oes vir 'n tyd verleng in My Suid-Afrika."

"EK IS wat EK IS en EK IS altyd en EK IS alle dinge."

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205