BOODSKAPPE VAN VADER AAN LUKAAS VAN HOUT
LUKAAS VAN HOUT

Hoofstuk 35

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 35 aan Lukaas van Hout op 30 September 2013

Nog `n boodskap aan die goeie kinders van Gam

Aan MY, ja MY GOEIE KINDERS VAN GAM, MY KINDERS! Luister na My woorde soos gespreek deur die hart van hierdie dienaar, My kneg wat My gehoorsaam in alles wat Ek hom vra om te doen, luister na My woorde, luister na hulle wat Ek nou vir hom gee om vir julle te skryf.

Kinders van Gam, die hand van Elohim is op my soos wat ek hierdie woorde aan julle skryf, Elohim is met my en toon my die groot liefde wat Hy vir julle almal het wat probeer om Sy wil te doen en te doen wat reg is in Sy oë. Dit is 'n groot en magtige liefde wat My tot trane bring, so groot is Sy liefde vir julle in alles wat julle doen vir sy huis van Israel in die land Suid-Afrika. Hy ken julle werke, Hy weet dat julle reg doen in Sy oë en hy weet hoe julle wil en van plan is om sy volk, die huis van Israel, in hierdie land te help.

Luister na hierdie dienaar, goeie kinders van Gam, Ek, EK IS wat EK IS het hom hierdie woorde gestuur om aan julle te skryf en om julle te herinner dat julle nie deur My vergeet is nie, Ek, EK IS wat EK IS, Skepper van alle dinge! Ek sal julle onthou in die tye wat kom en in die tye wat kom, sal Ek, EK IS wat EK IS met julle wees en julle harte voorberei in alles wat julle sal doen en soos wat Ek vele kere vir julle gesê het, groot is die seëninge wat Ek, EK IS wat EK IS gereed gemaak het vir julle. Onthou hierdie dinge, goeie kinders van Gam en hulle onder julle wat hierdie woorde van My lees deur hierdie dienaar, Lukaas, neem hierdie woorde na julle volk, sodat hulle alles kan weet wat Ek op hierdie dag deur My kneg Lukaas gespreek het. Ek het dit in sy hart geplaas om hierdie woorde in te sluit vir julle om in julle taal te skryf en om hierdie woorde tot My gedagtenis te sing, nou en vir die tye wat kom, moet julle hierdie woorde vir My sing;

Swahili;

"Baba Yetu"

 

Baba yetu, Yetu uliye

Mbinguni yetu, Yetu amina!

Baba yetu Yetu uliye

Jina lako e litukuzwe.

 

Utupe leo chakula chetu

Tunachohitaji utusamehe

Makosa yetu, hey!

Kama nasi tunavyowasamehe

Waliotukosea usitutie

Katika majaribu, lakini

Utuokoe, na yule, muovu e milele!

 

Ufalme wako ufike utakalo

Lifanyike duniani kama mbinguni. Amina.

"Our Father"

Our Father, who art

in Heaven. Amen!

Our Father,

Hallowed be thy name.

 

Give us this day our daily bread,

Forgive us of

our trespasses

As we forgive others

Who trespass against us

Lead us not into temptation, but

deliver us from the evil one forever.

 

Thy kingdom come, thy will be done

On Earth as it is in Heaven. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205