Boek 44 - Die siel in die hiernamaals: Deel 1-3
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 26

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

 

DEEL 2

Voorwoord

`n Lewende geloof in Jesus Christus verjaag alle angs vir die dood, want die dood van die liggaam hoef maar net `n oorgang te wees tot `n onverganklik lewe.

Die angs vir die dood is `n ongewilde bekentenis van die onrypheid van die siel. Sy ontbreek aan kennis oor geestelike dinge - en daarom het sy ook geen vertroue in die barmhartigheid van God nie.

Die angs vir die dood is `n duidelike kenteken in welke gesteldheid die siel haarself bevind, want eenmaal moet elke mens sy aardse liggaam verlaat, omdat daar vir sy siel `n ander "blyplek" toegewys word.

Dan sal die siel oes wat sy as mens op aarde gesaai het, en gelukkig is sy wanneer sy op aarde al vooruit gesorg het vir die ewigheid.

M.G.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205